- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gedeelte 66, R30, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ghoma Lodge is op ‘n kleinhoewe langs die R30 en slegs 2 km buite Klerksdorp.
Dié lodge bied 6 en suite-kamers met dubbelbeddens. Elke kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en ‘n TV met sekere DStv-kanale. Toiletware word voorsien. Elke kamer het ‘n privaat ingang.
Ontbyt en aandete is op versoek teen ‘n ekstra koste beskikbaar Daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
Opsomming van Resensie
4.7 uit 5van 2 resensies vir Ghoma Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ligging
- Gedeelte 66, R30, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Gaste dink Ghoma Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Klerksdorp Noordwes
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gedeelte 66, R30, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom