Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Giardino @ 194

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 194, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Giardino @ 194 is 'n moderne huis in 'n boomryke en rustige tuin en bied verblyf in 'n huislike omgewing. Dis in die stil woonbuurt, Bedelia, in Welkom geleë.

Die B&B het 3 dubbelkamers en 3 Koning- of 2-enkelbedkamers met lugversorging en suite-badkamers. Elke kamer het 'n yskassie en 'n LCD-TV met Open View HD. Die tuin word mooi onderhou en daar is 'n swembad en braaigeriewe. Ons bied ook veilige onderdakparkeerplek.

Ons is slegs 3 km vanaf die sakekern en die plaaslike restaurante, filmteaters en casino.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 94 resensies vir Giardino @ 194
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Long-straat 194, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Giardino @ 194 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 194, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkN2E0NzIyLWNjMTMtNGFlYS1iMjc0LTA5NjQwYTZhN2MzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 194 Long Road Bedelia 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.98207 26.71