Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gibson Place

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Jacolene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 46

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 33 resensies vir Gibson Place
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Frans B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag kamer, skoon en netjies.

Ons was baie goed ontvang. Die kamer was skoon en linne en handdoeke vars. Sal weer daar oornag. Ons Yorkie was ook welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank & Marliza V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frank & Marliza V
Besigheidsreis

Clean, convenient, and good service.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank & Marliza V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank & Marliza V
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld. Goeie ligging. Netjies en skoon. Wi-Fi is 'n positief.

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gibson Place se terugvoer

Ons is dankbaar dat ons aan julle verwagtinge kon voldoen, baie dankie vir die terugvoer!

Gibson Place
Travis V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Travis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Lovely place to stay would highly recommend it. Shout-out to Sonia the manager who was very friendly and helpful. She really made us feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gibson Place se terugvoer

Thank you Travis!

Gibson Place
June S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly owner.

Very bad road. Full of potholes. I thought it was next to the N3.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gibson Place se terugvoer

Dear June, thank you for your review. Yes, unfortunately the roads to our town are deteriorating at an alarming rate. Happy to see you enjoyed your stay with us.

Gibson Place
Jan J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J
Gesin met tieners

Rustig en stil. Personeel vriendelik en professioneel.

Martie het ons met ope arms ontvang. Die kamers was netjies en die en suite-badkamers was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing waar hulle geleë is.

Baie lekker rustige plek in 'n baie veilige omgewing en was baie vriendelik met ontvangs gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon en ruim kamer.

Genoeg pakplek en vriendelike personeel. Ons elektriese warm kombers was aangesit asook die verwarmer in die kamer. Ons het laat by die gastehuis opgedaag in die koue, en dit was fantasties om in 'n lekker skoon, netjiese en warm blyplek in te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jarryd V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarryd V
Gesin met klein kinders

Clean and neat and friendly service.

Beds were comfortable and lights were provided for load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie mooi plek. Eienaar baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Jan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie te lekker nie. Dit is skoon.

Gladde matte op 'n gladde houtvloer. Het baie maklik gegly. Hierdie kan 'n public liability eis kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nosizwe W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nosizwe W
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay was fine, the staff was friendly.

We did not spend much time in the property we arrive in the evening and left very early in the morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnig maar lekker.

Skoon en netjies. Vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam

Die kamer waarin ons gebly het was ruim en met ’n groot badkamer gerieflik. Jy slaap in die bed en nie op hom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mariaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie weer daar bly.

Was glad nie wat ek verwag het nie, stort was nie skoon, plek stowwerig, glad nie gemaklik om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gibson Place se terugvoer

Dankie dat jy dit moeite gedoen het om vir ons terugvoer te gee.
Ons is vreeslik jammer dat ons gefouteer het en gee dringend aandag!

Gibson Place
Altie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Altie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plek met 'n puik gasvrou!

Gelukkig het die gasvrou ons tegemoet gekom: daar was nie water nie, wat dit regtig baie ongerieflik gemaak het! Dit het gereën en dit was koud en na 'n lang rit wil mens darem kan stort. Ek het ook familiekamer bespreek volgens my bespreking, maar volgens hulle het ek 'n kamer met twee enkelbeddens bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gibson Place se terugvoer

Baie dankie Altie en Rory vir julle positiewe terugvoer en ons vra net weer onverskoning vir die ongerief!
Dis baie sleg dat die munisipaliteit nie water vir die dorp lewer nie, en alhoewel ons 'n tank geinstalleer het om altyd water vir ons gaste beskikbaar te hê, het die elektriesiteit onderbreking tydens die storm ons water pomp verhoed om te werk!
Ons het ook na julle kommentaar die kamer beskrywings verbeter op die besprekings platform, dankie dat julle dit uitlig.

Gibson Place
Angelique G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique G
Gesin met klein kinders

Love dit daar!

Die mooiste plek met die vriendelikste personeel, Tannie Sybil is so mooi mensie sy het ons baie tuis laat voel, was eintlik hartseer om te groet! Was my derde keer daar, gaan vir seker weer daar bly! Al raad wat ek kan gee is vat 'n badmatjie saam die bad is bietjie glad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Konrad H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad H
Enkelreisiger

Baie vriendelike diens, sal beslis aanbeveel.

Baie goeie waarde vir geld. Het die gasvryheid waardeer, alles was skoon en netjies, so sal die gaste huis aanbeveel en weer gebruik in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary-anne B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-anne B
Saam met vriende

We spent just one night whilst driving en route from Knysna to Hoedspruit.

Travelling in two heavily loaded cars. Needed secure parking. Two couples. Searched and chose this. We were greeted very warmly by Sybil who looked after our every need and the owner popped in to tell us the history of the house. We give the house and our hosts top marks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanele K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele K
Gesin met tieners

Beautiful, peaceful.

Friendly staff. Peaceful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C
Gesin met tieners

Voel soos huis.

Uitstekend. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Joan H
Saam met vriende

Just not a happy place.

Lack of maintenance. Loo didn't work and cistern leaked noisily all night. Shower curtain torn. Owner/manager left us alone all night as she doesn't live on premises. We had to go into kitchen to make our early morning tea and dishes from previous night still stacked on sink! Not worth the money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie welkom gevoel in 'n netjiese gastehuis.

Baie netjies en skoon. Ons is goed ontvang en het 'n baie lekker nagrus daar gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasja F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja F
Enkelreisiger

Plattelandse gasvryheid.

Verblyf vir 10 gaste, beskuit en koffie in die kamer. Dubbel en enkelbed kamers. Veilige parkering. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Copper B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Copper B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful spacious accommodation, but we would have preferred a better security system.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique G
Gesin met klein kinders

Asemrowend lekker!

Dis 'n pragtige plek, ek wou nie huis toe gaan nie! En die diens is fantasties, baie vriendelik en behulpsaam en hulle doen klein spesiale goedjies vir 'n mens! Was my 2de keer wat ek daar geslaap het en sal weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place.

Gibson Place Guest House was really a wonderful place to stay. Will definitely recommend it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique G
Saam met vriende

So rustig en pragtig!

Die beste kliëntediens, die tannie het ons baie welkom laat voel! Pragtige huis en kamers is silverskoon, met 'n vreeslike mooi tuin! Sal hulle weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D

Fantastiese verblyf in 'n pragtige gastehuis!

Ons het so lekker gebly in Gibson Place. Die kamers is pragtig met uitstekende kwaliteit beddens en linne. Die ontbyt was voortreflik. Ons het na die tyd nog so heerlik om die kombuistafel gekuier - dit het soos Ouma se kombuis gevoel. Ek kan net dink hoe kan mens in die winter om daardie Aga stoof kuier. Net ietsie wat my wel opgeval het, is dat die vloere seepglad is. Dit mag dalk 'n veiligheidsrisiko inhou. Ons familie waardeer al die moeite en as ons ooit weer slaapplek in Vrede nodig het, is Gibson Place ons eerste keuse!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C
Saam met vriende

Pragtige huis en tuin en gerieflik.

Dit is 'n pragtige huis, smaakvol gemeubileer, gerieflik en ruim. Ons het lugversorging gemis (dit was buitengewoon warm), maar verder het ons heerlik gewoon. Dit is uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa F
Saam met vriende

Awesome stay in Vrede.

From the word go, my reservation was handled quickly and professionally. Maretha is a friendly, professional host; our room was changed to accommodate my friend whom walks with a walker and the breakfast was on time and delicious. We now know where to stay if ever in Vrede again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie L
Besigheidsreis

Dit was 'n heerlike uitstappie.

Ons is hartlik ontvang. Die gasvrou het vir ons 'n heerlike ontbyt die volgende oggend teen 'n baie billike prys bedien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

We were treated as family and on arrival were offered tea or coffee, in the large kitchen where we chatted to Maretha. Loved the garden and the house and of course Maretha's hospitality. Would definitely stay over at Gibson Place again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gibsonstraat 32, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaU2NMdDK4k5I71cqqUlrR9ROluLGTHWlDttvDxE4HPNnkFZmDG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 32 Gibson Street Vrede 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.435097144244 29.16009565582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem