Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gilly's Accommodation

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kirsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Gilly's Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Bianca B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi ingerig. 'n rustige en stil wegbreek.

Dit is 'n pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie vriendelik ontvang.

Ons het in die Stables tuisgegaan, wat 'n kamer met 'n badkamer was. Alles was mooi skoon en goed onderhou. Ons kon van die kombuisgeriewe buite gebruik maak, wat baie gehelp het. Ek sal in die vervolg dalk 'n ekstra pan of braaipan saamneem. Ons sal graag weer daar wil tuisgaan as ons in die omgewing kom. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs wat ons gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gilly's Accommodation se terugvoer

Good morning,

Thanks so much for taking the time to leave a review,

We are so glad to hear that you enjoyed your stay with us. and you were nice and relaxed.

yes, with regards to the communal kitchen area down at the stables, we have not finished that area, as it is still in progress, but will Definity be adding more pots/pans, etc

Thanks again and will see you when you're next in the area.

Gilly's Accommodation
Willie F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie F
Saam met vriende

Rustige oornagakkommodasie 'n entjie weg van die N3.

Stables lyk of dit onlangs nuutgebou is. Ruim kamer met dubbelbed, stort en toilet. Slegs 'n koffie-/teeskinkbord met die nodige. Ongelukkig geen yskas in die kamer nie, alhoewel daar 'n gemeenskaplike yskas en vrieskas buite onder die stoep beskikbaar is. Wat gepla het was dat die stort se drein nie behoorlik gefunksioneer het nie. Water neem lank om weg te dreineer, en as jy nie keer nie of bietjie lank stort, dan loop die water in die res van die kamer in. (Ek neem aan dat die eienaars hieraan aandag sal gee).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gilly's Accommodation se terugvoer

Good morning, thanks so much for taking the time to send a review, we really appreciate getting feedback from our guests. I will have a look at the drains, as you are the first to bring this to our attention, could you please let me know which stable room you stayed in (as you got to pick your own rooms) so I can have a look and sort out the problem? Once again thanks so much and hopefully we will see you again when you are next in the area. Thanks, Kirst

Gilly's Accommodation
Marlize V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige plek.

Baie, baie dankie vir die pragtige verblyf. Dit was hemel op aarde!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gilly's Accommodation se terugvoer

Thanks so much Marlize for you feedback, we are delighted to hear that you enjoyed your stay with us.

Gilly's Accommodation
Susan H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Conveniently located near Tala Game Reserve as alternate wedding accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica Ann V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica Ann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location, room was clean and the additional features were thoughtful.

The farm that the accommodation is on is beautiful, with views of the mountains and lots of birds to watch. The room was clean and well thought out with a heater for the cold. Loved my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gilly's Accommodation se terugvoer

HI Jess,
Thank you for taking the time to post a review of our accommodation.
We are really happy to hear that you enjoyed your stay with us at Gillys.
And please give us a shout when you are ever in the area again.
Have a lovely day
Kirsten

Gilly's Accommodation
Kinnie A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kinnie A
Gesin met tieners

Excellent

Very clean and comfortable. Friendly helpful host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rose N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Rose N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was okay.

It would have been better to have someone or a security person at the gate to open. The house was okay except that it seemed that it wasn't cleaned on the day/ morning as there were a number of dead flies around. Since it was a rainy weekend, the gutter outside by the front seemed to be broken and there was an ongoing sound of water dripping as if its someone showering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trevton Eggs Plaas, Umlaas-weg 7, Camperdown, 3720, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37418b248ec2f3365e010ff9e5517ba328c4d9d15633e80785c32d062e9b4755235a38dc961061900e57aa1acce21fb7552c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Trevton Eggs Farm 7 Umlaas Road 3720 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-16:00 10:00 -29.77993007214 30.501046692747
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem