LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gilly's Guest House | LekkeSlaap
+66

Gilly's Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trevton Eggs Plaas, Umlaas-weg 7, Camperdown, 3720, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gilly's Guest House bied verblyf en is op 'n plaas bekend as Trevton Plaas, tussen Camperdown en Eston. Die gastehuis is ideaal vir 'n rustige wegbreek weg van die stad af.

Verblyf is beskikbaar in 11 rustieke en huislike eenhede, wat op 'n selfsorg-basis of slegs die kamer bespreek kan word. Die eenhede is geskik vir 2-6. Die kothuis het óf aparte slaapkamers, óf is oopplan met 'n privaat badkamer.

Van die eenhede het 'n kombuis wat toegerus is vir basiese selfsorg. Die ander eenhede het tee- en koffiemaakgeriewe. Elke vrystaande kothuis het 'n TV met sekere DStv-kanale. Veilige parkeerplek word voorsien.

Gilly's Guest House bied ongelooflike uitsigte oor die omliggende plaasvallei, met ongelooflike sonsopkomste en sonsondergange om te bewonder. Hierdie pluimveeplaas word deur 'n familie bestuur en is in die eierproduksie- suikerriet en grasperkbedryf. Die plaas is ook naby 7 trou-, konferensie- en doendinge-venues geleë.

Skydiving, lugballonritte en wildritte word slegs 'n paar kilometer van die eiendom af aangebied, om maar 'n paar doendinge te noem.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Trevton Eggs Plaas, Umlaas-weg 7, Camperdown, 3720, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

KwaZulu-Natal
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trevton Eggs Plaas, Umlaas-weg 7, Camperdown, 3720, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApjesBg3ChTqxdfAgTTCWeo7pioI66aug8gMZXBrFOrMC6VJzPk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (plek vir 2) Trevton Eggs Farm 7 Umlaas Road 3720 KwaZulu-Natal 086 999 0018 11:00-18:00 10:00 -29.77993007214 30.501046692747
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!