Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gilly's Pearl

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gillian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Gilly's Pearl
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lous B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lous B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker baie wind.

Baie lekker geslaap dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie R
Gesin met klein kinders

Familie met klein kinders.

'n Heerlike huis weg van die huis af. Goed ingerig vir gesinne met kinders. Ons het die bordspeletjies baie geniet. Die huis was skoon, baie netjies en alles was nuut en mooi opgepas. 'n Wasmasjien sou ń lekker bederf gewees het vir ons gesin van 6, maar ons was baie dankbaar vir die skottelgoedwasser. Defnitief die moeite werd en ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl C
Saam met vriende

Awesome.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carike R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike R
Gesin met tieners

Relaxing.

We loved our stay at Gilly's!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J
Gesin met klein kinders

Verwagtings oortref!

Ons het 'n onvergeetlike tyd by Gilly's Pearl geniet! Alles was baie netjies en skoon gewees met alle geriewe en meer! Die huis is perfek geleë om nie wind te kry vir die lekker braai en kuiertye buite op die dek rondom die groot, gesellige tafel. Daar is genoeg bordspeletjies, darts en movies vir die kinders. Stapafstand van die mooi strand met sy wit duine vir die kinders om te speel. Ons beplan solank ons volgende kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elri T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri T

Pragtige netjiese huis met alles wat jy nodig het om heerlik te kuier.

Die huis is smaakvol en prakties gemeubileer. Alles was netjies en skoon. Die breekgoed is keurig en voldoende. Ons het alles gehad wat ons nodig kon kry. Die braai op die stoep is 'n heerlike plus. Die dorp is pragtig en rustig. Ons het 'n heerlike wegbreeknaweek gahad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arlen W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlen W
Gesin met klein kinders

Awesome

Wonderful home and so relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Gesin met tieners

Verfrissend.

Baie netjiese huis, vriendelike diens en eienaars!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla F

Lekker naweek saam met familie

Baie mooi huis en braai geriewe, stap afstand van see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy L
Saam met vriende

Fantasties.

Tweede keer wat ons daar gebly het. Was uitstekend. Baie gerieflik ingerig. Silwerskoon en veilig. Gillian is ‘n uitstekende gasvrou. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elfrieda R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elfrieda R
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Baie lekker en netjiese huis en eienaars is so vriendelik, dit was 'n heerlike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm V
Saam met vriende

Very well equipped, great location.

Very happy to recommend Gilly's Pearl. We had a wonderful stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie goed toegerus, goeie ligging.

Kan maklik Gilly's Pearl aanbeveel. Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dannika B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dannika B
Gesin met klein kinders

Excellent home, lovely family holiday.

Beautiful home, clean and tidy. Well-equipped, all that was missing was Wi-Fi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Flippen lekker.

Dit was 'n baie goeie eerste ervaring en die verblyf was ook van hoogstaande gehalte. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scenecio Circle 5031, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNDFmODIyLTFlYzctNDM3ZS1iOTRmLTQ0YmQ4YTMzMWIxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 5031 Scenecio Circle Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.365841 18.864242
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem