Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gilly's Pearl

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

'n Skoonmaakfooi van R350 is betaalbaar saam met jou finale betaling.
Gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
'n Espresso-koffiemasjien is beskikbaar, maar gaste moet asb. hul eie koffie-kapsules saambring.
Gaste kan gerus DVD's saambring of uitneem by Bettysbaai se videowinkel.

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scenecio Circle 5031, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNDFmODIyLTFlYzctNDM3ZS1iOTRmLTQ0YmQ4YTMzMWIxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 5031 Scenecio Circle Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.365841 18.864242
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem