Springbok Akkommodasie by Gina's Place | LekkeSlaap
+6

Gina's Place

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 10, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Gina's Place is 'n gerieflike gemeubileerde woonstel vir 4 gaste in Springbok.

Die woonstel is op die eienaar se perseel met 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié twee slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV in die sitkamer.

Parkeerplek is onder 'n motorafdak beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Springbok het verskeie doendinge, soos gholfspeel en bergfietsroetes. Tussen Augustus en September, afhangend van die reënseisoen, floreer die blomme in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Gina's Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 23 resensies vir Gina's Place
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Presidentstraat 10, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Gina's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 10, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi3r0SNtWmyRf3uxgbOMFr0LKj3BgUoRvwlwgol9yrlWAVpzRSw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 4 persone) 23 5 1 5 10 President Street Springbok 8240 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.65942 17.89627
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za