Springbok Akkommodasie by Gina's Place | LekkeSlaap
+6

Gina's Place

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 23 resensies vir Gina's Place
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Thiesa S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thiesa S
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek. Sal volgende keer daar gaan bly.

Mense was vriendelik en verwelkomend. Het dit baie geniet om daar te bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice place. Would go stay there next time.

People was friendly and welcoming. Enjoyed staying there.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Winlynne C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winlynne C
Saam met vriende

Baie rustig, het die stilte verskriklik geniet.

Vriendelike ontvangs en baie gasvry. Sal beslis weer vir Gina's bespreek.

Anastasha S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasha S
Besigheidsreis

Great place.

Our team loved being here will definitely book this place again.

Wicus V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie vriendelike ontvangs, alles word voorsien, gerieflike kamers, sal enige tyd weer gebruik maak van die gastehuis.

Heidie J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidie J
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly.

Baie vriendelike ontvangs gekry, plek was baie netjies en skoon. Beveel dit sterk aan, regtig waarde vir geld.

Willber V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willber V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting.

Ons ervaring met Gina's Place was definitief bo verwagting.

Judy J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J
Saam met vriende

Vriendelik en netjies.

Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Willem D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Willem D

Net 'n slaapplek!

Baie onprakties vir meer as 2 persone. Beddegoed oud, meubels afgeleef en parking teen skuinste. Hou verby.

Gina's Place's terugvoer

Baie dankie.

Gina's Place
Marietjie D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D
Saam met vriende

Baie goeie diens, baie vriendelik en behulpsaam.

Baie netjiese plekkie om te bly. Gerieflik en alles wat nodig is. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam, het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Izelle E - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Izelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Ons het baie gerieflik oornag. Die eenheid het alles wat jy benodig.

Mary-ann L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mary-ann L

Dit was baie goed.

Die gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam. Die plek is baie netjies. Die omgewing is rustig en veilig. 'n Spieël naby 'n plug sal goed wees om 'n haardroër te gebruik, maar andersins sal ek die plek enige tyd aanbeveel.

Tg B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Tg B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Volledig toegerus, maar matrasse is swak.

Ruim eenheid. Het dubbelbed bespreek, maar het twee enkelbeddens gekry. Beddens en matrasse is nie op standaard nie. Bedlampies nie geskik vir lees nie.

Arnell R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arnell R
Besigheidsreis

Was okay. Net bietjie ongerieflik.

Vir 'n sakereis is dit nie eintlik geskik nie. Omdat jy betaal vir net 2 mense, word die ander kamer gesluit. Alhoewel die kamer 2 enkelbeddens het, beteken nie dat 'n mens noodwendig in dieselfde kamer wil slaap nie. Daar is genoem dat daar onderdakparkering beskikbaar is, maar dit help nie as iemand anders onder daardie parkering parkeer nie. So vir gewone reisigers is die plek ideaal, maar nie vir besigheid nie.

Piet F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet F
Gesin met tieners

Alles wat jy nodig het vir een nag se oorslaap.

The facilities were clean and well kept and value for money.

Dalton G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalton G
Saam met vriende

'n Lekker stopplek vir 'n nag.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A lovely stop over place to stay for the night.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Velma H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Velma H

Die verblyf is meer dienlik vir 'n familie met kinders.

Dit was ongemaklik dat die badkamer deur die een kamer was, aangesien ek en man en ouers daar oornag het. Daar was geen TV nie, maar dit was op die webtuiste gemeld, slegs DVD's wat glad nie op ons van toepassing was nie.

Marionette B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marionette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not up to standard.

Gina and her husband are very friendly, helpful people who make you feel at home. They have a lovely two bedroom flat with a lot of potential, and they can attract a lot of overnight travellers if they upgrade it properly. Unfortunately, we cannot recommend it. The furniture in the lounge area is smelly, and have seen better days. One cannot sit on the couch, it is as hard as a rock and very uncomfortable. The place looked clean upon entry, but the furniture and floors were dusty. We could not sleep in the main bedroom as it was too dusty, and there are no windows to open, only a door with no security gate. The unit has no air con or even a fan. There is also no TV, only a few DVD's to watch. The fridge/freezer was dirty, and it is difficult to shut the freezer door. The kitchen has a few bare necessities, no dish cloth, and very small coffee mugs. The bathroom mat was also not clean. The twin beds in the first bedroom are cheap quality, and we did not have a good night's rest. Overall we can only give Gina's place one star.

Gina's Place's terugvoer

Dear Marionette,

Thank you for your feedback. I am sorry to see that you were not happy with Gina's Place.

Although we take note of your comments and will address them as far as possible, I have to mention that the sheets are changed with every client or every second day of a guest's stay. We have a cleaner that cleans, after which the manager inspects and makes the beds.

We have put the best couches in the flat.

Regards,
Huri

Gina's Place
Helena V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V
Saam met vriende

Baie skoon en netjies asook bekostigbaar. Vriendelike ontvangs.

Sien sterre.

Dean W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Easy to find and a place to put your head down.

The facilities were clean and well kept and value for money. We didn't get much sleep due to the neighbours at the back being up all night (possibly running a breakdown service from their home). You could hear every word being said.

Brenda B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B
Saam met vriende

Fantasties en uitstekend.

Ek wou regtig nie huis toe kom nie, het die beste weer geniet, ons is met oop arms verwelkom. Absoluut goed. Meer as waarvoor ons kon vra. Benodig 'n langer verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesomely excellent.

I really did not want to come home, did we enjoy the best weather, we were welcomed with open arms. Absolutely great. More than we bargained for. Need a longer stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gina's Place's terugvoer

Good day Brenda,

We are really pleased you enjoyed your stay here.
Thank you for kind words.
You are always welcome at Gina's Place.
Travel safe

Regards
Gina

Gina's Place
Sharlene C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene C
Gesin met tieners

Dit was nice.

Gina was baie hoflik, vriendelik, verblyf het my wildste verwagtinge oortref, alles was netjies en gemaklik.

Amelia R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia R
Gesin met tieners

Lovely stay in Springbok.

We had a lovely stay at Gina's Place. We received a very warm welcome from both Gina and her husband and our boys were very happy with the mallow eggs on their beds. The unit is well equipped, tastefully decorated and spacious for 4 people. We also found the unit to be sparkling clean and had a wonderful stay!

Gina's Place's terugvoer

Hello Amelia,
You were wonderful guests and we hope to see in the future, you are always welcome.
Regards,
Gina

Gina's Place
Liezl H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en ruim.

Pragtige woonstelletjie. Ruim en gemaklik met baie kaste. 2 groot slaapkamers. Maar let op dat ‘n mens deur die een slaapkamer loop tot by die badkamer. Geen probleem vir families, maar dalk ‘n probleem vir 2 paartjies. Baie vriendelike mense. Mooi uitsigte. Beveel dit sterk aan.

Gina's Place's terugvoer

Hello Liezl,
Baie dankie vir die goeie resensie.
Hoop om vir julle weer te sien.
Gina

Gina's Place
Vanaf R1 050
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 10, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi3r0SNtWmyRf3uxgbOMFr0LKj3BgUoRvwlwgol9yrlWAVpzRSw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 4 persone) 23 5 1 5 10 President Street Springbok 8240 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.65942 17.89627
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za