GinaZ BnB

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

GinaZ BnB bied B&B-verblyf en is in Ballito geleë. Die gastehuis is ideaal geleë naby 'n hele rits besienswaardighede en geriewe in die omgewing.

Verblyf by Ginaz BnB beskik oor 4 uniek en smaakvol gemeubileerde suites. Die kamers beskik elkeen oor 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n privaat ingang, lugversorging, gratis WiFi, 'n yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe.

Die gastehuis beskik oor 'n swembad, 'n gaste-sitkamer, en 'n informele sitkamer met 'n klein biblioteek. Gaste kan gerus van die gasheer se lughawe-pendeldiens en privaat vervoer gebruik maak vir uitstappies en toere. Veilige parkeerplek is vir motors beskikbaar.

GinaZ BnB is naby die strand, restaurante, Ballito Junction Region Mall geleë, en net 25 minute se ry van King Shaka Internasionale Lughawe af. Die gashere kan toere reël na Durban, die Drakensberge, die Anglo Zulu- en Anglo Boere-slagvelde, Zululand, die St Lucia UNESCO-wêrelderfenisgebied, Hluhluwe, Imfolozi Big 5 Safaris, en meer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na GinaZ BnB gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]