Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ginger Barn

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Ginger Barn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Clarissa E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa E
Gesin met klein kinders

The host was incredibly friendly and accommodating. Perfect location, safe and close to many shops and restaurants.

A nice quiet neighbourhood. Very clean place with all the necessary requirements. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierré D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierré D
Gesin met tieners

Puik, sal verseker volgende jaar weer daar tuisgaan.

Waarde vir geld en naby aan alle geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa G
Saam met vriende

Baie netjies en waarde vir geld.

Die vertrekke is groot en kan werklik 4 volwassenes akkommodeer. Craig was hulpvaardig en vriendelik. Ons het beslis ons verblyf geniet. Eskom se loadshedding het geen impak gehad nie. Dis baie veilig en die ligging is ideal - naby Mediclinic Kloof, 'n Spar en 'n vulstasie (as jy meer buite die stad wil wees) maar steeds naby Menlyn en hoofpaaie as jy in Pretoria moet rondbeweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Enkelreisiger

Great unit, great location, great support systems during loadshedding with simple and effective service even during the 'holiday season'.

Before arrival, I received clear instructions on location, access, what to do with loadshedding and contact numbers. At arrival and stay, everything worked exactly as per instructions. The unit is supported by back-up generator, gas-stove and gas-geyser, therefore loadshedding has no impact on the liveability. The unit has very good security and is located in a quiet area. The garden is a very pretty now, so an updated photo will increase the attractiveness of the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laura C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura C
Saam met vriende

A hidden gem.

We loved our stay at Ginger Barn. The apartment was comfortable and beautifully decorated. We couldn't have asked for more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Saam met vriende

Ongelooflik lekker.

Alles werk. Alles is reg en netjies. 'n Moet as jy in PTA wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelene V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene V
Saam met vriende

Perfection and privacy.

Dankie Chris. We definitely will book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica D

Rustig, skoon, goed ingerig, netjies, gemaklik.

Gaan vir seker weer hier kom oornag. Vriendelike eienaar. Baie behulpsaam en beantwoord vrae vinnig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice D
Besigheidsreis

An absolutely enjoyable stay.

A lovely place to stay, will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa C
Gesin met tieners

Clean, modern and all amenity's covered.

The kids loved the free Wi-Fi and smart TV. I appreciated the fully equipped kitchen and my husband loved the fact that there was a braai available. The host was very friendly and made our stay a very comfortable and memorable one, will definitely recommend Ginger Barn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en luukse wooneenheid.

Groot leefarea en kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietta B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta B
Gesin met tieners

Dit was great! Ons sal graag wil boek vir komende matriekafskeid.

Ons het bottel gesigseep daar vergeet. As julle dit het sal ons dit kom haal. Laat weet asb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmaré V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmaré V
Saam met vriende

Baie meer as wat ons verwag het!

Baie ruim en gerieflike plek vir 4 volwassenes. Vriendelike eienaar. 'n Groot voordeel is die kragopwekker wat dadelik aangeskakel het met beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V
Saam met vriende

Gerieflik, netjies en goeie sekuriteit.

Dankie aan die eienaar Chris wat ons vriendelik ontvang het en verduidelik het hoe die sekuriteit werk. Voorwaar een van die beste self-catering eenhede in Pretoria met billike tariewe. Ons gaan beslis weer daar oornag in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui E
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great place to stay near Menlyn.

A super, clean, well-equipped home that I would certainly recommend if you wish to be near Menlyn and all it has to offer. Very well-managed home with everything you could possibly need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gemmerlaan 294, Newlands, Pretoria, 0049, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dMVKVwuCvxvVcLDUaduCAy6QfyKwdt7cgmwLy6M8sVpoXbC5O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 294 Gemmer Avenue Newlands 0049 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -25.795864032915 28.272373796295