Ginger Barn
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Gemmerlaan 294, Newlands, Pretoria, 0049, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Ginger Barn bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis wat in die stil voorstad Newlands, Pretoria geleë is. Hierdie ruim huis is 1,8 km vanaf Menlyn Mall en naby die besigheidsdistrik en die N1.
Dié huis het 2 slaapkamers, die 1 het 'n koningingrootte-bed en die ander het 2 enkelbeddens. Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea met 'n Slim-TV met Netflix en YouTube. Daar is ook onbeperkte WiFi en 'n werkspasie vir sakereisigers.
Die Ginger Barn is 1,7 km vanaf die Time Square Casino, 2,1 km vanaf Virgin Active Menlyn Main en 2,2 km vanaf Waterglen Winkelsentrum.
Slaapplek
’n Bespreking by Ginger Barn sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Gemmerlaan 294, Newlands, Pretoria, 0049, Gauteng
- Gaste dink Ginger Barn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Newlands Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Gemmerlaan 294, Newlands, Pretoria, 0049, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom