LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Giverny Cottages | LekkeSlaap
+9

Giverny Cottages

Monet-kothuis
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die kleiner kamer het 2 stapelbeddens. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kothuis het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n ontbythoekie. Die sitkamer bied toegang tot 'n dek buite. Gaste het toegang tot 'n privaat tuin en parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar langsaan die kothuis. Let wel dat rook verbode is in die kothuis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1, District Road D735, vanaf Currys Post-weg (D369), Currys Post, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp7psKeL3Fco9YTxk2pax48gpykwQ62OJ5u1ImTuPbSEehktwGo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 1, District Road D735, off Currys Post Road (D369) Currys Post 3290 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -29.393055555556 30.177222222222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!