LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Giverny Cottages | LekkeSlaap
+9

Giverny Cottages

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Giverny Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Adelle C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cozy

Pragtige woonstelletjie wat 4 kan slaap. Mooi uitsig en tuin. Wens ons kon langer bly om die kaggel te geniet.

Albert B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Nice area and lots to do.

Marli S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly. Dit was rustig, mooi en netjies.

Baie mooi. Rustig en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Johan H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf in KZN Midlands.

Outydse styl en baie gerieflike verblyf in die middelande. Goed geplaas om by al die roetes en besienswaardighede uit te kom.

Ghe W - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ghe W
Saam met vriende

Baie rustig in 'n mooi deel van KZN

Sien sterre.

Nerina B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina B

Baie lekker en aangenaam. Verwarmers was aan toe ons daar geland het en kaggelhout was gereed

Die verwarmrs was aan toe ons daar geland het en die kaggelhout was gereed. Heerlike verblyf met ’n bitter mooi uitsig.

Petro G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro G
Gesin met klein kinders

Was 'n pragtige plekkie om oor te slaap. Baie netjies en rustig.

Sal beslis aanbeveel vir 'n lekker rustige wegbreek.

Julie W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike eienaars, verskriklike mooi natuur uitsig.

Die eenheid het die mooiste natuur uitsig. Eienaars is vriendelik en behulpsaam en die eenheid is lekker snoesig en warm. Sal weer die plekkie besoek.

Apie V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Apie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend, fotos stem glad nie ooreen met hoe dit enigsins nou daar lyk nie.

Ontvangs was kort, onvriendelik, gejaagd. Sy het gou gou ons blyplek gewys, het verdwyn en ons het haar nooit weer gesien nie. Daar was loadshedding, sonder ordentlike kerse en die patetiese liggie wat aangebring, se battery was pap. Die tuin was onnet, die dek wat 'n asemrowende uitsig moes verskaf, was toegegroei onder takke, bosse en bome (geen uitsig). Die braaiplek was vuil (nog gebruikte kole daarin) en die patetiese rooster was so klein, oud, gebuig en vuil. Geen lig by die braai. Die fotos wat op die webtuiste geplaas was, moet ten minste 20 jaar oud wees. Dit is 'n wanvoorstelling van die verblyf.

Jenny S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, peaceful cottage close to the meander. Will definitely be back!

We enjoyed our weekend at Giverny Cottages as it was conveniently situated close to the wedding venue. The kitchen was well stocked with crockery, cutlery and other utensils. The lounge and outside area was comfortable, quiet and very scenic. Our bed was comfortable.

Joseph W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A peaceful and homely experience.

Facilities were great and the service was wonderful. A great place to relax and be rejuvenated in a natural environment.

Schalk V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en skoon.

Ons het die vriendelike ontvangs en ligging baie geniet. Heerlike uitsigte. Sal voorstel dat jy 'n radio saamneem. Beslis aan te beveel. Dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Value for money and clean.

We enjoyed the friendly welcome and location. Lovely views. Would suggest you take a radio with. Definitely recommended. Thanks.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rune V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rune V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plekkie, sentraal geleë wat jou die ware Midlands-gevoel gee, omdat dit omring is deur die mooi berge en plaas-atmosfeer.

Die interessante plekkie wat mens bietjie laat voel of jy op die plaas is, het my weer hoop gegee vir ons land. Hulle bied steeds naweek-kunsklasse aan vir enigiemand wat wil leer teken, verf, pottebakkery doen of selfs enige ander handvaardighede. Daar is elke naweek iets anders op die kunswerk-spyskaart wat dit baie interessant maak. Die twee gasvrouens is baie gasvry en die feit dat ons 'n WhatsApp gekry het om seker te maak waar ons is, wat ons beplande aankoms tyd is, die ekstra padaanwysings en ook die kommunikasie ná die verblyf beteken baie. Dit verseker dat die gaste weet wat om te verwag en waarheen om te gaan.

Denise N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Denise N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a lovely evening. Loved the fire inside the cottage. Hosts were very friendly as well.

Hosts were friendly and helpful.

Johan P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Baie lekker gekuier.

Gerieflik, skoon en fantasties om daar te kon bly. Sal beslis weer daar bly as die geleentheid opkom.

Charlaine G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlaine G
Saam met vriende

Enige tyd aan te beveel.

Dit was baie goeie waarde vir geld, alles wat nodig is, goed toegerus en ons verblyf was great!

Lenny P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenny P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely hideout. Peaceful and quiet.

The hosts went out of their way making sure that we were comfortable. Our firewood was stocked up everyday. I have not met hosts like those at Giverny for some time. Outstanding people. Will always be going there.

Ian S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons as gesin het heerlik ontspan en was veral baie dankbaar vir die goeie fasiliteite by die woonstel.

Sien sterre.

Ellane V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellane V
Besigheidsreis

Pragtige omgewing, en baie netjies.

Stil en rustig in 'n pragtige omgewing. Die verblyf is baie netjies. Heerlike tuisgebakte koekies!

Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1, District Road D735, vanaf Currys Post-weg (D369), Currys Post, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp7psKeL3Fco9YTxk2pax48gpykwQ62OJ5u1ImTuPbSEehktwGo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 1, District Road D735, off Currys Post Road (D369) Currys Post 3290 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -29.393055555556 30.177222222222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!