Glasgow Pont Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Glasgow Pont Hotel bied gemaklike verblyf in 'n historiese hotel in die Karoodorpie Novalspont. Dié dorpie is op die oewer van die Oranjerivier en naby die Gariepdam.

Die verblyf het 9 gastekamers en 'n troeteldiervriendelike selfsorg-eenheid. Die slaapkamers het 'n dubbelbed en-/of enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van die badkamers wat met storte ingerig is. Die selfsorg-eenheid het 'n dubbelbed en enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Die hotel het 'n braai-area, en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Nabygeleë doendinge sluit die Gariepdam Natuurreservaat, bergfietsroetes, visvang, voetslaan, bootry, perdry, fietsry en voëlkyk in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Duits

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Glasgow Pont Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R730 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false