Kaapstad Middestad Akkommodasie by Glaston House 206 | LekkeSlaap
+27

Glaston House 206

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glaston House, Kerkstraat 63 (Hoek van Loopstraat), Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Glaston House 206 is 'n selfsorgwoonstel wat in die hartjie van Kaapstad se geskiedkundige kern geleë is. Die omgewing is rustig en vreedsaam, maar tog is ons net enkele minute se stap van die gonsende middestad en die wêreldbekende Langstraat af. Kaapstad se Internasionale Konferensiesentrum en die V&A Waterfront is net 'n kort entjie se ry hiervandaan wat dit die ideale bestemming maak vir sakereisigers én vakansiegangers.

Die eenheid het 3 en suite-slaapkamers. Twee van die kamers beskik elk oor 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het instapstorte of baddens met handstorte. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond en 'n mikrogolfoond. In die leefarea is daar 'n eetkamertafel met 6 stoele, 2 dubbelslaapbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 2 onderdakparkeerplekke wat jy gedurende jou verblyf kan gebruik.

Die gebou bied uitstekende 24 uur-sekuriteit, 'n 24 uur-portierdiens, geslotekringtelevisie, 'n video-interkomstelsel en hysbakke. Daar is ook 'n wassery wat gaste kan benut.

Slaapplek

’n Bespreking by Glaston House 206 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Grieks

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Glaston House 206
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Glaston House, Kerkstraat 63 (Hoek van Loopstraat), Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glaston House 206 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 900
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glaston House, Kerkstraat 63 (Hoek van Loopstraat), Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhMDdlZTcyLTQyZjYtNDJjYi05YTA1LTk1YTNkNWMyNmEyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (vir 8 persone) 1 5 1 4 Glaston House 63 Church Street (Corner with Loop Street) 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-00:00 10:00 -33.922274194475 18.417613506317
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za