Kaapstad Middestad Akkommodasie by Glaston House 206 | LekkeSlaap
+27

Glaston House 206

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Let asb. daarop dat Glaston House 206 nie 'n ontvangsarea het nie. Sleutels moet asb. afgehaal word by die Centurion Hotel. Dis sowat 10 minute hiervandaan.

Tariewe sluit in: gratis WiFi, M-Net en DStv-Hotelpakket, warm water, parkeerplek.
Tariewe sluit uit: maaltye, daaglikse skoonmaakdiens, verhitting (opsionele R50 ekstra per verwarmer per dag), 'n laatinklokfooi van R300 na 20:00 en 'n terugbetaalbare sekuriteit- en breekskadedeposito van sowat R2000 uit. Dit is betaalbaar saam met die huurbalans wanneer gaste inklok.

Gaste moet die woonstel self skoonmaak. Ons voorsien nie 'n skoonmaakdiens nie. Die skoonmaak van die woonstel en die voorsiening van vars linne en handdoeke word slegs deur ons gedoen voor jy inklok en na jy vertrek. Die verhuurder/gasheer/Alpha/Centurion en personeel is nie verantwoordelik vir enige skade/verlies/besering van of met betrekking tot die gas van enige aard nie, insluitend nalatigheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 495
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 495
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 495
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glaston House, Kerkstraat 63 (Hoek van Loopstraat), Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhMDdlZTcyLTQyZjYtNDJjYi05YTA1LTk1YTNkNWMyNmEyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 495  per nag (vir 8 persone) 1 5 1 4 Glaston House 63 Church Street (Corner with Loop Street) 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-00:00 10:00 -33.922274194475 18.417613506317
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za