Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GLee Cottages

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prince George-rylaan 92, Hoek van Totnesweg, Plumstead, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R558 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

GLee Cottages is in die boomryke voorstad Plumstead, in die Suidelike Voorstede geleë en is gerieflik stapafstand vanaf die Royal Cape Gholfklub. Die perseel is sowat 3 km vanaf die Kenilworth Resiesbaan en 5 km vanaf Access Park in Kenilworth en die Cavendish Square-winkelsentrum geleë.

Verblyf word in 3 stylvol ingerigte kothuise gebied, elkeen met sy eie badkamer, kombuis en sitkamer. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek, en kan ontspan en die pragtige voëls en omgewing bewonder.

Kaapstad Internasionale Lughawe is sowat 25 minute vanaf GLee Cottages. Doendinge in die omgewing sluit die Kirstenbosch Tuine, Constantia Valley-wynlandgoedere en Constantia-wynroete in. Muizenberg is sowat 20 minute vanaf die kothuise.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 30 resensies vir GLee Cottages
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Prince George-rylaan 92, Hoek van Totnesweg, Plumstead, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Gaste dink GLee Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R558
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R558
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prince George-rylaan 92, Hoek van Totnesweg, Plumstead, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwMTA1YTNkLWIwYmMtNGE1NS04YThmLWZkZGMyMTcxNDZhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R558 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 92 Prince George Drive, Corner of Totnes Road Plumstead 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.015777233997 18.483149260283