Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Beach Villas

Selfsorg
Glen Beach Villa 2
Vanaf
Vanaf R8 800
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Glen Beach Villa 2 het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n slaapbank. Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en in die sitarea is daar 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Gratis WiFi word voorsien. Die villa het 'n dek met 'n pragtige, privaat swembad en balkon met 'n gasbraai. Daar is motorhuisparkeeplek vir 2 voertuie en 'n privaat hysbak na die woonstel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Die eienaars is deel van die beheerliggaam en geen harde musiek of partytjies word in die gebou toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Glen Beach Villa 3
Vanaf
Vanaf R8 800
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Glen Beach Villa 3 het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 slaapkamers met en suite-badkamers met storte en die vierde slaapkamer het 'n aparte badkamer. Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n oonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en in die sitarea is daar 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Gratis WiFi word voorsien. Die villa het 'n glasrandvloei-swembad wat deur 'n sandsteenbalkon met 'n gasbraai omring word. Daar is motorhuisparkeeplek vir 2 voertuie en 'n privaat hysbak na die woonstel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Die eienaars is deel van die beheerliggaam en geen harde musiek of partytjies word in die gebou toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Glen Beach Villa 1
Vanaf
Vanaf R9 500
per eenheid
  • Plek vir 10 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Glen Beach Villa 1 het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde en vyfde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 slaapkamers met en suite-badkamers met storte en die gaste in die ander 2 slaapkamers deel 'n aparte badkamer wat 'n stort het. Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en in die sitarea is daar 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Gratis WiFi word voorsien. Die villa het 'n houtdek met 'n uitsig oor die see, asook 'n balkon met 'n gasbraai. Daar is motorhuisparkeeplek vir 2 voertuie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Die eienaars is deel van die beheerliggaam en geen harde musiek of partytjies word in die gebou toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R11 100
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strathmore-straat 1, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ5jIKbKQZD7y2vQk3h4R7wX113RqjvFmfq31UCprmyoUTResTi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 100 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 1 Strathmore Road Camps Bay 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.946847098996 18.379167039881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem