LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Glen Eagles | LekkeSlaap
+7

Glen Eagles

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adamsstraat 1, Glen Eagles 8, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Glen Eagle is in 'n veiligheidskompleks in die kusdorp Scottburgh. Die ligging bied toegang tot die strand, restaurante en winkels in die omgewing.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. 'n Ekstra matras is beskikbaar vir 'n kind. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv-premiumkanale.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met stoepmeubels. Veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Glen Eagles sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xTripelstapelbed
1 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • Adamsstraat 1, Glen Eagles 8, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adamsstraat 1, Glen Eagles 8, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATvK4e1OV9lziFNYuC4jpgNpFhobAlmVQGhYAUgrZg0ralTKNhP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 1 Adams Street 8 Glen Eagles 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.289304967151 30.755378623505
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!