We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Glen Harry Game Reserve | LekkeSlaap
+119

Glen Harry Game Reserve

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Glen Harry Game Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Estelle C - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle C

Excellent stay, road very bad.

It was 48 km out of town on a very bad dirt road, which cost us two tires. The accommodation was for my daughter and her husband during school rugby trials.

Ben F - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlike verblyf en diens.

Vriendelik ontvang, verblyfplek 5 ster, aandete was 'n belewenis met al die staf wat moeite gemaak het. Ontbyt fasiliteit nog 'n 5 ster. Gasvrou het haarself oortref met vriendelikheid en besorgdheid.

Dewet B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese Karoo Game Lodge

Hierdie is 'n fantastiese lodge in die Karoo met uitstekende blyplek, en diens van die hoogste gehalte. Die span se persoonlike aandag, ekstra moeite en vriendelikheid sorg vir 'n onvergeetlike tyd.

Chane R - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane R

Wat 'n heerlike Karoo wegbreek!

Ons het in die pragtige Pepper tree kothuis gebly! Dis troeteldiervreindelik en ons kan sê dat beide mens en hond die avontuur geniet het. Die kothuis het meer as net die nodigste, met alles, mooi stylvol uiteengesit. Die kothuis is ook omhein wat baie gerieflik was met ons 4-voet kinders. Sal vir seker terug wees!

Tania S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania S
Gesin met klein kinders

Fantastiese gasvrou en pragtige plek.

Sien sterre.

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Harry Wildreservaat, Bloemhofweg, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a60f1b76d6f2e2c322a88a306f851a6ca3059fc6bc71200239c7d241499e0c9507c533db17badcc54441a8681b3b485aa69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Glen Harry Game Reserve Bloemhof Road 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -32.104751 24.74548
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem