Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Harry Game Reserve

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Harry Wildreservaat, Bloemhofweg, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Glen Harry Game Reserve is in 2010 gestig en is in 'n pragtige en rustige omgewing in die Oos-Kaap geleë. Glen Harry Game Reserve word omring deur 'n pragtige landskap, ideaal vir gaste wat die natuurskoon wil aanskou wat die malaria-vrye Oos-Kaap bied.

Die privaat chalets word deur besonderse uitsigte omring met wild wat vrylik rondloop in die reservaat. Dis glad nie ongewoon om by die deur uit te stap en spore van wilde diere in die grond te sien nie.

Verblyf is beskikbaar in 4 Lapa Cottages en 1 selfsorg-kothuis. Die Lapa Cottages het elkeen 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, lugversorging, 'n kaggel en gratis WiFi in.

Die selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers, elkeen met 2 driekwartbeddens en privaat badkamers. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuis, klein leefarea, buitebraai-area en 'n plonspoel.

'n Kort voetpaadjie wat met lanterns belig word lei vanaf die chalets na 'n gemeenskaplike sitarea, kroeg en eetarea waar die kos bedien word. Daar is ook 'n verskeidenheid Suid-Afrikaanse wyn, bier, alkohol en koeldrank te koop. 'n Boma, ingeboude braaigeriewe, internet, boeke, musiek en speletjies is beskikbaar. Gaste het toegang tot ’n soutwater-randvloeiswembad en sonstoele.

Parkeerplek is beskikbaar vir gaste wat met 4x4-voertuie die rivierkruising tot by die verblyf oorsteek. Alle ander gaste arriveer met een van die reservaat se wildkyk-voertuie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Glen Harry Game Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 5

Ligging

  • Glen Harry Wildreservaat, Bloemhofweg, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Glen Harry Game Reserve het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R4 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Harry Wildreservaat, Bloemhofweg, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a60f1b76d6f2e2c322a88a306f851a6ca3059fc6bc71200239c7d241499e0c9507c533db17badcc54441a8681b3b485aa69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 350 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Glen Harry Game Reserve Bloemhof Road 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -32.104751 24.74548
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem