Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuna 375, Lake Brentonk, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Glen House is in Knysna, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, natuurlewe en ikoniese besienswaardighede, waaronder die Tuinroete Nasionale Park en Featherbed Privaat Natuurreservaat. Dit bied die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die besige stadslewe.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede. Daar is 'n grondverdiepingwoonstel met slaapplek vir 3 gaste, 'n grondverdiepingwoonstel vir 2 volwassenes en 2 kinders, 'n woonstel wat 'n balkon en slaapplek vir 3 het en 'n woonstel met 'n balkon en slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Alle kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort óf 'n bad. Die kombuisie is met 'n stoof, yskas, ketel, broodrooster, breekware, mikrogolf toegerus. Daar is onbeperkte WiFi. Al die eenhede het hul eie privaat ingange. Die grondvloer-eenhede het braaigeriewe onder gazebo's in die tuin, terwyl die eenhede op die eerste vloer 'n balkon met braaigeriewe wat 'n Weber-gasbraai insluit, het.

Gedurende beurtkrag is daar 'n omsetter wat elektrisiteit aan die ligte, TV's en WiFi voorsien.

Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, visvang, fietsry, draf en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 77 resensies vir Glen House
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Tuna 375, Lake Brentonk, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glen House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuna 375, Lake Brentonk, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA157b53271a2645f6ab12796748fa3a87a0781f51b6fee5441a2f909e1e02eca06cf745b1b04d55f048a0aa3b2de13d736366?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 375 Tuna Lake Brentonk 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.058870004085 23.02211635582