Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Lilly Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 10 resensies vir Glen Lilly Selfsorg
Netheid
3.1/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
2.9/5
Natasha A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha A
Gesin met klein kinders

Was baie ontspannend weg van besige huishouding.

Ons het lekker gebly, al was dit net oornag. Net jammer die hek het so probleme gegee en die caretaker het darem kom help. Shame, hy was geduldig met ons. Neem aan die eienaar sal aandag daaraan gee. Een van die gaste het ook kom help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Was heerlik rustig en die swembad was 'n bonus.

Baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eldoriena B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Eldoriena B
Gesin met tieners

Bad bad bad.

Cockroaches, dodgy area, no working TV, bad couches.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elphia D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Elphia D
Gesin met klein kinders

Teleurstellend.

Nee, ongeskikte vrou nadat ons met ons aankoms vir 15 minute by die hek moes wag en sukkel om iemand in die hande te kry om te kom oopmaak omdat die interkom nie werk nie, stukkende veiligheidshek, foto's misleidend, goggas, spinnekoppe en muskiete in C5.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hayley B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hayley B
Enkelreisiger

My kuier was aangenaam.

Die beddegoed moet opgegradeer word. Asook die deur. Daar is 'n groot opening onder die deur. Die wind het omtrent daardeur gewaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alarice H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alarice H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil net wat ons nodig gehad het.

Gehou van manier van ontvangs - baie professioneel en opreg. Baie netjies en sal weer boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clifford C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford C
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Waarde vir geld. Peter en Naomi was baie goeie hosts. Ek sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi Danielle C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Heidi Danielle C

Bedding not sufficient.

Minimal bedding was provided for the pull-out couch - only a thin bedspread and a sheet. The couch is really a sponge and not suitable for an adult, much less two as indicated. The TV is mounted on top of the cupboard in a direction that makes viewing impossible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cleresa C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Cleresa C
Enkelreisiger

Sien sterre.

Die kamer was beknop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 110, Glenlily, Parow, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZWY0OGNkLTg2MjEtNDExMy1hNzg2LWE5M2E3MDk0NzhiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 10 5 1 4 110 2nd Avenue Glenlily 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.902916865142 18.581568966601