Glen Lilly Selfsorg
Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 14 Jan 2022 tot 31 Jul 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2de Laan 110, Glenlily, Parow, 7550, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R600R480 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Glen Lilly Selfsorg is 'n ou Victoriaanse-styl huis in Glenlily in Parow. Dit bied 'n keuse tussen eenhede wat slaapplek vir 2 of 4 gaste bied.
Glen Lilly Selfsorg beskik oor 7 eenhede met privaat ingange. Die eenhede het dubbelbeddens en badkamers met storte. Van die eenhede het ook slaapbanke en beddegoed word voorsien.
Elke eenheid het 'n TV met plaaslike kanale en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Neem asb. kennis daarvan dat die eenhede nie stowe het nie.
Glen Lilly Selfsorg is naby geriewe soos Parow Centre, Grand West Casino, N1 City en N1 City Hospitaal geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 2de Laan 110, Glenlily, Parow, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Glen Lilly Selfsorg het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Parow Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2de Laan 110, Glenlily, Parow, 7550, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom