Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Marion Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annette Van Zyl-straat 257, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Glen Marion Guest House bied luukse gasvryheid en gerieflike verblyf in Pretoria-Oos, Suid-Afrika. Ons verblyf is geskik vir oordeelkundige sakelui, reisigers, oorsese gaste en gesinne. Dit is baie naby Menlyn Winkelsentrum, Menlyn Retail Park, Menlyn Maine, en besighede in die Menlyn-omgewing geleë.

Daar is 12 luukse en suite-dubbelkamers wat elkeen 'n TV met DStv, gratis WiFi, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe het. Elf van die kamers het lugversorging vir verkoeling en verhitting.

Die sonkrag-stelsel maak die gastehuis selfversorgend tydens elektriese onderbrekings en beurtkrag. Gaste sal altyd beligting, TV en WiFi hê. Daar is onlangs 'n rugsteunstelsel vir water geïnstalleer en gaste sal dus nooit sonder lig of water wees nie.

Veilige parkeerplek, 2 groot swembaddens, 4 sitkamer-areas en 'n gerieflike braai-area is gerieflikheidshalwe beskikbaar.

Daar is verskeie hospitale in die omgewing, soos Faerie Glen Hospitaal, Pretoria-Oos Hospitaal, Cintocare Hospitaal, en die Wilgers Hospitaal. Glen Marion Guest House is maklik bereikbaar vanaf al die hoofweë, soos die N1, N4 en R21. Dit is ook gerieflik naby verskeie restaurante, besighede en kolleges. Die Menlyn Maine-kompleks met die Sun Arena, Time Square Casino en winkelsentrum is net 800 m van die gastehuis af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir Glen Marion Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Billy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 12

Ligging

  • Annette Van Zyl-straat 257, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Gaste dink Glen Marion Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annette Van Zyl-straat 257, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc47fffb4f3a768d5bcf4081879b99f38423345f1cecdc3d47232dfda2dcf8f50b973ba8ca8f7f6ed5529ca094de8d1efc3a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 257 Annette van Zyl Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.785616171838 28.287729620934
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem