Glen Oak Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Glen Oak Lodge is versteek in die bekoorlike dorpie, Amsterdam, op pad na die Krugerwildtuin, KwaZulu-Natal se kuslyn en Swaziland. Die lodge bied uitstekende verblyf en is ingerig vir enkelreisigers, paartjies of groepe van tot 12 mense.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Dis in 'n ongekunstelde tuin met 'n verskeidenheid rose geleë en daar is ook 'n goeie restaurant op die perseel met 'n à la carte-spyskaart wat iets vir elkeen se smaak het.

Die lodge maak oor voorsiening vir troues en verskeie funksies op die dek of in die kapel wat enige geloof verwelkom. Drankies kan langs die groot, kristalherlder swembad of in die beskutte binnehof geniet word. Gaste kan ook op een van die 4 groot damme in die omtrek vaar, visvang of bloot 'n piekniek saam met vriende en familie geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Glen Oak Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]