Amsterdam Akkommodasie by Glen Oak Lodge | LekkeSlaap
+18

Glen Oak Lodge

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Glen Oak Lodge
Netheid
3.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Bart L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart L
Saam met vriende

A charming, welcoming space. Modest but pleasant, clean place and nice food.

I visited Amsterdam around 1994 and 1995 and stayed at the Glen Oak once. Then the service was okay. Today it's absolutely charming, with a sense of vintage 80s. The staff is superb, the town an experience for someone who comes from Amsterdam, the Netherlands. Recommended!

Deon G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en aangename personeel.

Ons is hartlik ontvang en geen moeite ontsien om ons verblyf aangenaam te maak nie.

Marie L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L
Saam met vriende

Waardevol en gasvry.

Absoluut skoon en netjiese diens! Elke dag netjies en skoongemaak - huislik en werklik tuis daar. Ek voorsien egter dat die tuin bietjie aandag moet kry - daar is baie potensiaal! Maar verblyf is heerlik rustig daar! Baie dankie Stanley!

Tobie D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stanley en sy personeel is dierbaar. Kos was fantasties sal beslis weer oorslaap.

Dit was 'n baie aangename verblyf, kan miskien net 'n groter naambord op die roete sit om verblyf duideliker aan te wys. Kos asemrowend, lekker gekuier en geëet en baie persoonlike aandag ontvang. Eers as jy die area sien dink jy dadelik nee! Jy is nie seker oor die plek nie, maar gaan gerus in en beleef die gasvryheid van Stanley, sy ouma en personeel en baie lekker kos.....lekker warm aangename gemaklike verblyf....Dankie.

Erik L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erik L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice, it's a bit old but this was made up greatly by the homely very nice people who work there. The food was great and we were so nicely made welcome. A pity the road to the guest house is so bad.

Very homely, made so very welcome, people were really so nice. Food was great.

Louise B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise B
Saam met vriende

Gemaklik vir oornagverblyf.

Die fasiliteite is bietjie oud. Ons het ook 4 paddas in ons kamer gehad na reënval. Buiten dit het ons gemaklik gebly en is goed genoeg vir 'n oornagrus en die prys sluit 'n lekker ontbyt in. Staff is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer daar oorbly.

Vanessa V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Vanessa V
Gesin met klein kinders

Groot teleurstelling!

Lyk glad nie meer soos foto's nie, swembad is gras groen en vuil, gras is 'n meter lank. Plek lyk bitter verwaarloos. Toilet se sitplek was gebreek (kon nie regtig daarop sit nie). Die bed se matras is glad nie op standaard nie, die "springs" steek reg deur!

Glen Oak Lodge's terugvoer

We apologise that your stay was not up to standard. Taking into account that during that period the electrical storms did take a toll on the swimming pool, and garden services do not offer services over Christmas. Meter high grass is a slight exaggeration, as we did host a wedding over that period and no complaints were forthcoming. Maintenance is done locally and if there was a problem in the rooms we do hope that guests would bring it to our attention early in their stay and it can be rectified.

Many thanks, for your feedback.

Glen Oak Lodge
Andre T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en gerieflike verblyf in 'n omgewing wat min aan die reisiger bied.

Amsterdam was 'n teleurstelling. Die verblyf het egter aan al ons behoeftes voldoen en was ruim en netjies. 'n Klein probleem wat ons met die verblyf gehad het is dadelik en vriendelik opgelos. Die restaurant, met baie vriendelike personeel, bied goeie en gesonde basiese etes aan en ons het elke aand daarvan gebruik gemaak.

Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lanyon-straat 73, Amsterdam, 2375, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5ZWRhNjU5LThjYmUtNDc5Yy1hZDBjLTQ1YzEzOWMxYTFmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 73 Lanyon Street Amsterdam 2375 Mpumalanga 086 999 0018 10:00-21:00 10:00 -26.625079991444 30.665206164122
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za