Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glenaarden Farm Stay

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Glenaarden Farm Stay
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mieke R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke R
Gesin met klein kinders

Tegemoetkomend, skoon, rustig en netjies.

Fantastiese kinder-vriendelike verblyf. Eienaar was baie tegemoetkomend en die eenheid was wonderlik toegerus, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan hierdie verblyf enige tyd aanbeveel.

Wat 'n pragtige plek, baie netjies en alles van die beste. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam, tot die plaashond was vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marleine L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marleine L
Saam met vriende

Lieflike ligging en verblyf.

Lieflike eenhede met genoegsame fasiliteite. Net jammer daar is nie TV's in die eenhede nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay!

Perfect for an overnight or two-day getaway. The owners met us on arrival, they are amazing people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S
Gesin met klein kinders

Voel soos 'n tuiste.

Ons het baie lekker gebly! Alweer .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thariza V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thariza V

Netjiese moderne, skoon en veilige verblyf.

Wat 'n pragtige plek. Die tuine is prentjiemooi en die plek binne is modern met alles net van die beste. Die fotos "does not do it justice". Sal graag weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shannon S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon S
Saam met vriende

Dit was heerlik om daar te bly.

Die woonstelle is groot, skoon en gerieflik met alles wat nodig is. Sal verseker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolus K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carolus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en stil.

Baie lekker daar oorgeslaap tydens 'n troue, rustige atmosfeer, vriendelike gasvrou en superskoon kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean N
Saam met vriende

Netjies, skoon en baie vriendelike diens. Sal beslis weer daar bly!

Pragtige, moderne en netjiese eenheid met lieflike meubels en kombuistoerusting. Dit was heerlik om te slaap, goeie kwaliteit bed, beddegoed en handdoeke. Heerlik bederf met koffie en tee en beskuit. 5-ster akkommodasie en super vriendelike eienaar. Goeie kommunikasie voor verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely upmarket overnight stay.

Lovely decorated unit with all the amenities needed in the kitchen. Very comfy bed and comfy bedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zacharias G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zacharias G
Saam met vriende

Vars, modern, netjies.

Ek was baie beïndruk met die verblyf. Alles skoon en agtermekaar. Alles wat jy nodig het, is daar en nog meer. Jammerte dit was net vir een aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters verras.

Vandat die bespreking bevestig is, was die diens van uitstaande gehalte. Ek is voorsien met inligting van presiese location, inkloktyd, sleutelreëlings, asook loadshedding-skedule. Ons ontvangs was vriendelik, behulpsaam en uiters professioneel. Die eenheid was besonder skoon, met baie goeie gehalte-linne en toebehore. Dit was heerlik om daar te oornag en sal dit ter enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jelene L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jelene L
Saam met vriende

Pragtig, netjies en skoon.

Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S
Besigheidsreis

Netjies en modern.

Eenheid was skoon met al die nodige geriewe. Dankie vir die flink diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S
Besigheidsreis

Baie behulpsaam.

Madelyn het uit haar pad gegaan om ons by te staan en te akkommodeer. Dankie vir die netjiese geriewe en uitstekende gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermina C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hermina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik ingerig, alles wat mens nodig het vir 'n paar dae van die huis af weg. Vriendelike eienaar, pragtige tuin.

Dit was wonderlik om daar te bly. Netjies, goed ingerig vir koue dae met 'n warm kombers op die bed en noodliggies vir loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful hospitality and accomodation!

We had the loveliest time at Glenaarden. Conveniently located in proximity to many wedding venues in the area, it was hassle-free checking in and departing, and the facilities of our room were lovely — clean, inviting, and comfortable. Thank you to Madelyn for the wonderful hospitality and accomodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenaarden Farm Stay se terugvoer

It was my pleasure, Danielle. Thank you for the positive review.

Glenaarden Farm Stay
Kirsty M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty M
Saam met vriende

Lovely neat units, safe and comfortable.

We stayed at Glenaarden for a wedding at Lace on Timber. It was a 5-minute drive to the wedding venue. The rooms were clean and comfortable. Great place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenda L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda L

Comfortable and all the requirements needed during load shedding.

A beautiful setting close to wedding venues. Owners friendly and accommodating. A comfortable sleep during the night with a country feel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandré S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandré S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect setting.

Beautiful garden and farm feeling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shamman D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamman D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best farm stay in Rayton.

The Glenaarden guest house is a perfect breakaway if you are attending a wedding in the Rayton or Cullinan area. Madelyn and her team went above and beyond to ensure that we were comfortable and that all our needs were met during our stay. The apartment has all the conveniences and great attention to detail went into making our stay amazing. We will visit again soon. Thank you once again. Shamman and Fred.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenaarden Farm Stay se terugvoer

Thank you Shamman for a great review. Hope to see you again in the future.

Glenaarden Farm Stay
Martin W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin W
Saam met vriende

I can hardly believe our good luck.

My selection of Glenaarden Farm for our accommodations could not have been a better pick. Not only is it a clean, comfortable place, but the owners were incredibly supportive of the project we were in the area to work on. They exemplified the concept of going above and beyond for us. These are wonderful people to know, and they made all the difference in how our overall trip went.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenaarden Farm Stay se terugvoer

Thank you for a wonderful review, Martin. It was a pleasure to host your group as well as assisting you with your project. You are welcome to visit our place, if ever you are in South Africa again.

Glenaarden Farm Stay
Sue V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue V

Definitief aan te bevele.

Woonstel is modern en skoon met alles wat nodig is vir die oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenaarden Farm Stay se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Sue. Hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.

Glenaarden Farm Stay
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 21 Rietfontein-plaas 366JR, R104, Rayton, 1001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6bc857d53c69aafa9e5126b0f580111423c1604b6e899d88c5387cf3988d9c7958dbba409df353af5b482b3e08117b228f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Section 21 Farm Rietfontein 366JR R104 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.780970566807 28.507619469075