GlenAshley House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

GlenAshley House is 'n selfsorg-vakansiehuis in La Lucia. Die huis het slaapplek vir 8 volwassenes en die ideale ligging naby die strand en ander besienswaardighede in die omgewing.

Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die tweede badkamer. Daar is 'n oopplankombuis wat volledig toegerus is met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei.

Die leefarea langsaan het 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Dit het skuifdeure wat na die binnehof met 'n swembad en braai-area lei. Parkeerplek is beskikbaar vir 2 motors.

GlenAshley House het ook die ideale ligging net 'n entjie se ry van 'n Kwikspar, restaurante, 'n kroeg en ander geriewe af.

Slaapplek

'n Bespreking by GlenAshley House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na GlenAshley House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 650 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]