Glencairn Heights Akkommodasie by Glencairn Beach House | LekkeSlaap
+12

Glencairn Beach House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Glenbeach-weg 53, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 565 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Glencairn Beach House is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis wat in Simonstad geleë is en pragtige uitsigte oor die oseaan en die baai bied. Dis net 'n hanetreetjie van die strand af waar jy rustig met sonsondergang of sonsopkoms kan gaan wandel.

Hierdie drieslaapkamer-villa bied slaapplek vir 6 gaste. Die slaapkamers het óf 'n dubbel- of 2 enkelbeddens en daar is 1 en suite-badkamer, asook 2 gesinsbadkamers en 'n gastetoilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.

Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die eetkamerarea het sitplek vir 6 mense en daar is 'n gemaklike rusbank en TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer.

Die sitkamerarea lei na 'n tuintjie met 'n buitetafel en -stoele, asook braaigeriewe aan die see se kant. Daar is verder ook parkeerplek van die straat af vir 2 voertuie beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Glencairn Beach House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Glencairn Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Glenbeach-weg 53, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glencairn Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 565
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 565
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Glenbeach-weg 53, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4YWI2ZjQ4LTY4MWUtNDRmNC1hYzk2LTE4MDdmYzk3ZTNjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 565  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 53 Glenbeach Way Simon's Town 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.158017 18.431861
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za