LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Glencairn Nature Retreat | LekkeSlaap
+23

Glencairn Nature Retreat

3 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 50% af

Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 6 Nov 2020 tot 15 Des 2020.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-weg 56, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 R900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Glencairn Nature Retreat is in Glencairn aan die Suidelike Skiereiland van Kaapstad. Dit is skuil teen die berg en is naby verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede.

Dié knus huis het slaapplek vir tot 5 gaste. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n enkelbed in die sitkamer wat ook as sitplek gebruik word. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV en 'n DVD-speler.

Dié huis is eko-vriendelik en beskik oor 'n geiser met sonkrag en al die skoonmaakprodukte en toiletware wat voorsien word, is organies. Die linne en kussings is van natuurlike materiale.

Geniet 'n braai op die groot balkon met 'n op die berge wat 'n beskermde natuurreservaat is. Dit is die perfekte plek vir ontspanning. Die Indiese Oseaan is 3 minute se ry van die instansie af en daar is baie interessante besienswaardighede in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Glencairn Nature Retreat sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 3 resensies vir Glencairn Nature Retreat
Netheid
4.0/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • De Villiers-weg 56, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glencairn Nature Retreat het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 800
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
was R1 800
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-weg 56, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5OTg2OWFiLWZlZmYtNDVlOC1hODA2LTJlMDVhNmUyMGQ1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 800, nou Vanaf R900  per nag (plek vir 5) 3 5 1 4 56 De Villiers Way Glencairn 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.156435681278 18.417854635582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!