LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Glencairn Nature Retreat | LekkeSlaap
+27

Glencairn Nature Retreat

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 3 resensies vir Glencairn Nature Retreat
Netheid
4.0/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Nathan M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie lekker.

Dit is 'n baie lekker plek geskik vir 4 volwassenes. Rustig, uitsig is baie mooi so in die natuur. Wou nie die plek verlaat nie.

Annelize E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize E
Gesin met tieners

Niks besonders nie, maar aanvaarbaar.

Parkering is 'n problem - "Safe off street parking" was daar nie sprake van nie. Moes trailor aan buurman se heining vasketting. Braaigeriewe is basies 'n "Batchelor camping braai". Twee van die gasstoof se branders werk nie. Geen WiFi? Groot probleem met miere. Die slaapbank vir person #6 het 'n plank of iets in - geen mens kan daarop slaap of selfs sit nie. Slaap 6 moet cater vir 6 mense. Slegs 4 glase en nie een dieselfde nie. Messe kan nie eers 'n tamatie sny nie - ons het maar 4 messe by PnP gaan koop om oor die weg te kom.

Frederik N - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frederik N
Gesin met tieners

Netjiese huisie met alles wat jy nodig het. Dit is binne in 'n woonbuurt tussen ander huise. Parkering op straat.

Ons verblyf was positief, maar ek dink die benaming van "Nature Retreat" is misleidend. Dit is in 'n woonbuurt gelee tussen ander huise. Is reg op die straat. Dit is wel 'n baie mooi omgewing teen die berg en enkele km's van die see. Sommige van die aansprake op die webtuiste is nie aan voldoen. Ons is geen wi-fi of kodes daarvoor aangebied nie. Het ook nie onderdakparkering gehad nie, wel op sypaadjie parkeer.

Glencairn Nature Retreat's terugvoer

Beste Frederik,

Dankie vir jou terugvoer. Ek het my aanbieding opgedateer en vra om verskoning vir enige ongerief.

Alles van die beste,
Jenni

Glencairn Nature Retreat
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-weg 56, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5169ec8ece41f683782ee965e2acb349acdbea0eb3964405514275b3b3baf9d3ba8072b989b7fd3acc0aff1cc7848255b607?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 5) 3 5 1 4 56 De Villiers Way Glencairn 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.156435681278 18.417854635582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!