Upper Gardens Akkommodasie by Glencoe | LekkeSlaap
+51

Glencoe

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glencoe-laan 46, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R12 500 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Glencoe is in Oranjezicht in Kaapstad en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede.

Die villa bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 3 verdiepings. Die eerste verdieping beskik oor 'n dubbelmotorhuis en die ingang van hier stap die gaste na die middelste verdieping. Dié verdieping beskik oor 2 slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea wat na 'n stoep lei met 'n uitsig oor die swembad en die tuin waar daar braaigeriewe is.

Die slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n lieflike uitsig. Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet en die tweede slaapakamer maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi word voorsien.

Die grondverdieping beskik oor 4 slaapkamers en lei na die onderste tuin. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die derde en vierde gaste badkamers het elk 'n koningingrootte-bed en deel die badkamer wat 'n bad, stort en 'n toilet het. Die laste slaapkamer is 'n kinderkamer en het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet.

Gaste het ook direkte toegang tot Tafelberg vir voetslaanentoesiaste. Die eenheid word in die week skoongemaak.

Slaapplek

’n Bespreking by Glencoe sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Glencoe-laan 46, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R12 500
per nag (plek vir 13)
Vanaf R12 500
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glencoe-laan 46, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0901bcea9cf64891abde210c8a289c18aaedf724757ff17ed62c028c3d7623970fa8680e148acb14eb78c8e1e32acbf732f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R12 500  per nag (plek vir 13) 46 Glencoe Avenue Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.943077 18.40397
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za