Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glenda's Guest Suites

B&B
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krause-straat 496 & 496 B, Beaulieu, Midrand, 1682, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 R1 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Glenda’s Guest Suites is in die rustige, stil en veilige landgoed Beaulieu in Midrand geleë. Ons akkommodasie is aanloklik en luuks, tog bied ons mededingende pryse. Ons gerieflike, netjiese en verwelkomende kamers bied die rus en vrede wat jy verlang met ongelooflike uitsigte. Dit sal voel asof jy in die platteland is, tog is ons baie sentraal geleë. Ons is 'n 3-ster-instansie en ons is lid van die Nasionale Akkommodasie Assosiasie van Suid-Afrika, Die Midrand Toerisme Assosiasie en die Rennies Rennies Red Stamp-klub.

Al die kamers met 2 enkelbeddens kan ook as koninggrootte-beddens opgemaak word op versoek. Ons kamers beskik elk oor 'n TV, haardroër, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, ketel, koffiemasjien, strykyster, eetgerei, breekware en ander geriewe. Ons voorsien ook tee, koffie, lattés, cappuccino's, koekies, beskuit, vars melk, suiker, botter en konfyt op 'n daaglikse basis. Toiletware is beskikbaar vir jou gebruik en kamers word daagliks skoongemaak. Daar is WiFi in al die kamers en al die kamers het DStv se kommersiële pakket. Elke suite het 'n privaat ingang sodat jy kan kom en gaan soos jy wil.

Daar is 'n verskeidenheid winkels, restaurante en OTM'e binne 2 minute se ry van ons af. Sommige van die beste winkelsentrums in Gauteng, kasino's en gholfbane is almal binne maklike bereik. Natuurliefhebbers sal die voëlspesies in die tuin geniet en kan selfs Beaulieu se eie voëlpark gaan besoek. Fiksheidentoesiaste kan veilig gaan draf of stap op ons stil paaie.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Glenda's Guest Suites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Glenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 8

Ligging

  • Krause-straat 496 & 496 B, Beaulieu, Midrand, 1682, Gauteng
  • Gaste dink Glenda's Guest Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R1 700 R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krause-straat 496 & 496 B, Beaulieu, Midrand, 1682, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ce91fe87154635f7a24b34f1c4f756bfd280db9336d9702edf1a3ba3e4b742249e7d7e0bbeec7b2fc301c39b5bae9156645?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 496 and 496 B Krause Street Beaulieu 1682 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.965681 28.074437
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem