LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gleneagles Manor House | LekkeSlaap
+7

Gleneagles Manor House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 18 resensies vir Gleneagles Manor House
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Lona L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lona L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasheer.

Gleneagles is ‘n ou here huis en dit is netjies, skoon en vriendelike gasheer. Ontbyt was smaaklik. Sal weer daar tuisgaan al is die res van die Mooirivier nie juis mooi nie.

Thinus V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasheer.

Huis het sjarme van vervloë dae.

Rickey M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rickey M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great getaway with hubby.

Enjoyed staying at Gleneagles Manor House. Very relaxing and enjoyed the fresh morning air. Breakfast was sumptuous. Owners were very friendly and they have the cutest little dogs. Wish we could have stayed longer.

Gleneagles Manor House's terugvoer

Thank you and hope to see you again.

Gleneagles Manor House
Tienie N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tienie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies skoon baie gasvry.

Baie goed ontvang. Kamer is ruim, skoon ontbyt was ook goed.

Johann F - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagverblyf.

Goeie oornagverblyf. Netjiese kamer. Goeie aandete teen ekstra koste. Goeie ontbyt.

Pincione A - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pincione A
Gesin met tieners

Excellent!

Good stay, wonderful manor and kind owner.

Johann S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not good. Definitely not worthwhile.

Reception was poor, breakfast was really not up to standard. A breakfast at any Wimpy would have been 10 times better.

Von Schele L - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Von Schele L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comforting, like home.

Reminded me of the beautiful home I grew up in, step back into the good old days. Dinner cooked by owner was delicious, tasted like home cooking.

Janine F - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine F
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Gasvryheid, pragtige huis met 'n mooi geskiedenis. Lekker gebly daar en baie welkom laat voel. Sal verseker weer daar bly.

Tanya V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Saam met vriende

Stunning plek. Die oudhede is baie besonders.

Baie lekker gebly, geslaap en geëet. Vriendelike diens. Sal verseker weer gaan.

Cobus V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs met ruim kamer.

'n Statige herehuis met ouwêreldse sjarme verwelkom die besoeker. Kindervriendelik met ‘n groot grasperk waar die kinders bene kan rek na die beknoptheid van die kar. Ons het oornag in 'n ruim kamer met 'n pragtige uitsig oor die tuin.

Elzabe B - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elzabe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel goed.

Sien sterre hieronder.

Mart-mari L - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-mari L
Gesin met tieners

Naby N3. Aanwysings baie goed. Kamers gemaklik.

Dit was heerlik, gemaklik en maklik om te kry!

Betsie P - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Betsie P
Gesin met klein kinders

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Annalie C - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annalie C
Gesin met klein kinders

Aangenaam!

Die gasheer is baie gaaf en gasvry. Dit is seker een van die beste plekke in die area en 'n baie veilige halfweg oorslaap na Durban.

Elma H - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elma H
Gesin met klein kinders

Friendly place but not really up to a 4 star rating.

The breakfast is not a four star breakfast, just eggs, bacon and toast -some baked goods, or filter coffee would have been welcome. Some more fresh fruit as well. No shampoo or bubble bath was provided in the rooms. A fan would have been nice and I had to ask for the hairdryer. It was nice and clean and safe though. The maids were very friendly and helpful.

Mollita N - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mollita N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean place

I arrived very late (around 12 midnight) and can say the place is safe and very clean. It was very convenient for me, as I was picking up my son in Treverton that same morning.

Alice O - Jul 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant

Enjoyed our one night stay. Very pleasant, just off the highway. Friendly, good food, clean and relaxed.

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claughton Terras, , Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzNzE0YzQ4LWMzNzItNDFkNi04MjgxLTkyYzk3Nzc2ODVkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 Claughton Terrace Mooi River 3300 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.213612550688 29.99563694033
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!