LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Glengyle Old House | LekkeSlaap
+21

Glengyle Old House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Glengyle Farm, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag(plek vir 9)

Beskrywing

Glengyle Old House is 'n plaashuis wat 130 jaar oud is en op die plaas, Glengyle, in die Wartail-plaasdistrik van Barkly-Oos geleë is. Hier het gaste eksklusiewe toegang tot die plaashuis en kan die omliggende area verken. Daar is onder meer voetslaanpaaie van ongeveer 100 km, riviere waar hulle kan visvang, asook talle draf- en fietsry roetes by die berg op.

Glengyle Old House is geskik vir 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ruim kombuis, eetarea en sitarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en dubbelwasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die eetarea het 'n groot etenstafel met sitplek en die sitarea het gemaklike sitplek met 'n TV en Netflix. WiFi is beskikbaar. Die huis het sy eie swembad en buitebraai-area.

Die plaashuis verwelkom troeteldiere en daar is gratis skoonmaakdienste op versoek beskikbaar.

Glengyle Old House is ongeveer 200 m vanaf die gesinshuis wat ook op die plaas is.

Slaapplek

’n Bespreking by Glengyle Old House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Glengyle Farm, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Glengyle Farm, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA478551929fcc8f0a7b74337bca9ed4e7faa2fe7827a8982c6837135bc94fc3c7fbeb9403e8bedd4e9c32251540c6d817ce1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag(plek vir 9) Glengyle Farm Barkly East 9786 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -30.750929078022 27.673673824012
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!