LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Glenhaven | LekkeSlaap
+24

Glenhaven

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir Glenhaven
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nell-marie D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nell-marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Aangenaam en vriendelik ontvang deur Mofasa.

Derik D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig.

Baie netjies en skoon. Sue is baie vriendelik en help graag. Goeie ligging, loopafstand van Nuweland rugby en krieket! Dit was ons tweede keer by Glenhaven en gaan beslis weer gaan.

Glenhaven's terugvoer

Liewe Derik,
U is welkom om altyd hier te bly. Ons het jou altyd as gasheer gehou en is so bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet en dat dit vir jou gerieflik was.
Tot later,
Sue

Glenhaven
Margaret H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret H
Enkelreisiger

Spacious, comfortable and well appointed room.

Glenhaven is well located near major routes, shops and restaurants, but in a quiet neighbourhood. The rooms are spacious, comfortable, well appointed and perfect for basic self-catering. Delicious breakfasts are provided.

Marita D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, huislike atmosfeer.

Ons het ons oornagverblyf by Glenhaven geniet. Die gasheer het self vir ons ontbyt voorberei en was baie vriendelik.

Johan V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Besigheidsreis

Fantasties sentraal en wonderlike gasvryheid van Sue.

Het wonderlik gebly. Een aand oorgeslaap en ontbyt was baie lekker. Lieflike veilige area en baie naby aan Nuweland. Bed was lekker en daar is 'n plafonwaaier en lugversorger. Het alles wat mens nodig het.

Carren-lee Z - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carren-lee Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë.

Glenhaven is loopafstand vanaf Nuweland, dus het ons nie ons motor gebruik nie en kon 'n drankie geniet. Die eienaars van die huis bied redelike privaatheid aan hul gaste. Sue en haar man is baie vriendelik. "The stay was worthwhile".

John K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies waar ons wou wees vir ons afsprake.

Glenhaven is goed geleë. Tussen M3 en M4 en 5. By rugby en krieket. Mooi en ruim kamers met sitkamer, kombuis en binnehof. Lekker ontbyt op 'n heerlike stoep met 'n lieflike swembad.

Jeannette B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Beautiful view, friendly hostess and chef makes the best poached eggs, thank you Mustafa.

Glenhaven's terugvoer

Dear Jeanette,

Thank you for the compliments, it is much appreciated.

Kind regards,
Sue

Glenhaven
Francel B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francel B
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly.

Uitstekend toegeruste en "spacious" kamer, vriendelike mense, met pragtige uitsig tydens 'n heerlike ontbyt. Baie dankie ons kom beslis weer! Fantastiese waarde vir geld!

Coreen M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coreen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Waarde vir geld en uitstekende ligging.

Fanus S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus S
Enkelreisiger

Great.

All I needed.

Hans S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing. Loopafstand van Nuweland, en 3 minute vanaf Cavendish Square.

Ons het ons tyd terdeë geniet.

Emmie K - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë.

Ons kan hierdie verblyf aanbeveel. Die ontbyt was heerlik!

Anja D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld! Uitstekende ligging!

Ons was pragtig ontvang deur Sue. Ons kamer het oor alles beskik wat 'n mens nodig het, selfs 'n oond met oondbakke! Jy word verwelkom met gratis peuselhappies en drinkgoedjies in jou kamer. Daar word elke dag 'n vars bottel mineraalwater in jou kamer gesit - gratis. Die ontbyt was voldoende. Net die beste produkte word gebruik. Ons het die swembad geniet en kon die lugversorger geniet toe dit baie warm was. Die loft het die mooiste vensters in die dak wat sorg vir 'n trek in die vertrek. Glenhaven is ideaal geleë. Jy kan stap waar jy wil wees. Ons kon gaan eet by die beste burger- en pizzaplekke. Dis 3 min weg van 'n klein, maar knap, Woolies Food. Daar is 'n Franse bakkery met die mooiste 'pastries'. Cavendish Square is ook bereikbaar te voet, maar dit hang mos nou maar af oor hoe baie jy gaan koop/dra. Ons beveel Glenhaven vir enige iemand aan. Ons enigste probleem is dat ons te kort gekuier het.

Susie A - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en ontspanne. Sterk aan te beveel, veral as jy aan Rondebosch se kant van die berg doenig is!

Die gastehuis se ligging is perfek en die verblyf was baie aangenaam. Sue is 'n baie sjarmante gasvrou en haar personeel vriendelik en hulpvaardig. Die omelette-ontbyt is vyf-ster!

Marinda P - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda P
Besigheidsreis

Sal definitief weer by Glenhaven bespreek.

Personeel wat daar tuisgegaan het, was baie tevrede en sal dus weer Glenhaven kontak in die toekoms.

Elza K - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elza K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Gasvrou Sue is hartlik en skep 'n warm atmosfeer met alles wat nodig is in 'n selfsorg-eenheid. Baie sterk aan te beveel.

Andre S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met vriende

Wonderlik gewees.

Sue is 'n pragtige gasvrou. Als was so mooi vir ons besoek. Sjokolade, neute, 'n sappie ... die plek is baie mooi en keurig en kunstig gemaak. Sy het 'n fyn aanvoeling vir gaste se behoeftes.

Rentia B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia B

Behoefte was slegs 'n oornagplek naby ander familie.

Die gastehuis het ten volle aan ons behoefte voldoen. Die personeel was vriendelik en behulpsaam en ons het 'n keurig voorbereide ontbyt geniet.

Anna-louise O - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-louise O
Enkelreisiger

Beste ligging en als wat jy nodig het onder een dak.

Skoon, sentrale en vriendelike verblyf in die hartjie van Kaapstad.

Isabel S - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel S
Gesin met tieners

Gasvry en baie vriendelik.

Uiters gasvry en baie veilig.

Newald G - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Newald G
Gesin met tieners

Baie lekker gebly. Sal weer kom!

Baie lekker gebly en geëet.

Jean D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met 'n baie vriendelike gasvrou.

Glenhaven is lekker sentraal geleë. Ek sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Lee-anne S - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne S

Our stay was simply wonderful!!!

What a homely, well run, beautifully designed and fully kitted out accommodation. I will recommend it to all and I truly hope I have the opportunity to stay again.The Swiss Cottage is just so awesome!!! Thanks Sue and Mustafa. Kind Regards Lee and Ffamily.

Johan J - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Goed toegerus ontspanne en huislik.

Aaangenaam goed geleë en vriendelik.

Cornelia D - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia D
Gesin met klein kinders

Verblyf was aangenaam. Kliëntediens was puik.

Sien die sterre hieronder.

Günther S - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Günther S
Saam met vriende

Very satisfied and a safe place to stay.

Thanks a lot for the friendly and helpful staff. I will definitely return to Glen haven at some point. The place is clean and the view is amazing. I will definitely recommend the place. Thanks.

Prakash N - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prakash N
Gesin met tieners

Good value for money, host took good care of us

We were so happy to have chosen Glenhaven for our stay in Cape Town.

Carolyn H - Feb 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carolyn H
Saam met vriende

Sue Joustra was a delightful host and breakfast on the family patio was a delight

The directions to get to Glenhaven were excellent, Sue, her husband and her animals were most welcoming and the room was airy and light, well equipped and is in a lovely leafy suburb of Cape Town. The stairs are steep but we were warned in advance and can say that the bannisters are very strong! The narrow road is very busy but somehow she manages to juggle the 5 parking places for her guests and family!!! Instead of being couped up in your room waiting for a delicious breakfast, you are invited to join the other guests beside the pool. Marvellous. nI would definitely recommend it as we really enjoyed our stay.

Malcolm S - Feb 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable well situated for our purpose.

If I had to list a negative for the Chalet upstairs, it would be that a bit more privacy is needed on the ablutions side. Other then that, a stunning place!

Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenhof-weg 16, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2ZjUzNzI0LTczM2QtNGFhZS04ODViLThiNDUxZTNiMjU1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 16 Glenhof Rd Newlands 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-22:00 10:00 -33.977446 18.461737
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!