Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glennies Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Glennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Glennies Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anchen S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen S

Vriendelik, gemaklik, akkommoderend en sommer net lekker!

Ek en my sussie was vriendelik ontvang en mooi verduidelik hoe dinge in die eenheid werk. Ons kamer was netjies en skoon en het 'n buitedeur met 'n stoepie en tafel en stoele gehad. Ons kon daar heerlik gesels en 'n glasie wyn drink en 'n kaasbordjie geniet, voor ons die aand saam met ons skoonsus gaan uiteet het. En dit was lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renata K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly, rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile S

Rustig en lekker.

Heerlik gebly. Netjies, skoon en modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douline M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douline M
Enkelreisiger

Heerlik!

Als baie gerieflik gewees tydens my blitsbesoek, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kayleen A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayleen A
Gesin met klein kinders

Comfortable.

We did not feel welcome upon arrival. My 1 year old son was with us, and it seems as though the place was not child friendly, although it was not mentioned on the website.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker gebly, netjies en skoon. Sal aanbeveel vir toekomstige reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faith F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Very nice and clean accommodation. Will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hamish W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hamish W
Besigheidsreis

I would recommend this stay.

Clean and tidy with friendly service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida-louise S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida-louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gerieflik en 'n lieflike ligging.

Ons het heerlik oornag by Glennie, stil en rustig. Ons het lekker geslaap en alle wat nodig was, was beskikbaar. Ons sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bakgat.

Wonderlike ontvangs deur die vriendelike Glennie. As jy oornagplek soek in Somerset-Wes omgewing, is Glennies die plek. Uiters netjies toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bilhah H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bilhah H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir ons 1 nag se oorbly!

Loopafstand van die winkels - 'n heerlike opdraende as mens terugkom wat ons baie pret verskaf het! Ons sal beslis weer by Glennies oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die kuier geniet.

Ons het gedink die prys sluit ontbyt in. Glennies B and B is misleidend. Indien jy ontbyt wil he is dit R100 ekstra per persoon.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Romeo D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romeo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, mooi en skoon tuiste.

Die woonplek is baie privaat en ek hou daarvan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oleanderstraat 11, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a0163003933050ff3625c6f4516716704e4f5c34892ca618bdd584f04b11fb76798846692b8e87ba87e99025cb3be4acdbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 11 Oleander Street Somerset West 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0643 18.823417
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem