Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Stables and The Loft @ Glenogle Farm

The Stables
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Stables is 'n luukse dubbelverdiepinghuis wat ten volle vir selfsorg toegerus is. Op die onderste verdieping is daar 'n stylvolle oopplan-leefarea met 'n sitarea, 'n kaggel, 'n eetarea, en 'n kombuis wat met 'n gasstoof en 'n konveksie-mikrogolfoond toegerus is. Die leefarea lei na 'n stoep en 'n privaat tuin aan die een kant en 'n stal-binnehof aan die ander kant. 'n Spiraaltrap lei na die boonste verdieping waar daar 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet is. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die The Stables-eenheid nie vir ’n gesin met kinders onder 6 jaar geskik is nie.
Kinders word nie in die The Loft-eenheid toegelaat nie.
Rook is verbode.
Forel-visvang word slegs op 'n vang-en-vrylaat-basis toegelaat.
Let wel dat daar 'n grondpad van 2 km na die verblyf lei en dat sportmotors word nie aanbeveel nie.
Hout en vuuraanstekers word nie voorsien nie, maar kan op die perseel gekoop word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Loft
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Loft is ’n luukse selfsorgsuite wat in 'n woud versteek is. Die suite het 'n slaapkamer, leefarea, ten volle toegeruste plaaskombuis en 'n badkamer. Die slaapkamer en die leefarea het skilderagtige uitsigte oor die woud en die dam. Verder het die slaapkamer ook 'n koninggrootte-bed, 'n hoë plafon en 'n kaggel. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Buite is daar 'n privaat dek. Kinders word ongelukkig nie in dié eenheid toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die The Stables-eenheid nie vir ’n gesin met kinders onder 6 jaar geskik is nie.
Kinders word nie in die The Loft-eenheid toegelaat nie.
Rook is verbode.
Forel-visvang word slegs op 'n vang-en-vrylaat-basis toegelaat.
Let wel dat daar 'n grondpad van 2 km na die verblyf lei en dat sportmotors word nie aanbeveel nie.
Hout en vuuraanstekers word nie voorsien nie, maar kan op die perseel gekoop word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ebenezerdam-pad G9, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3ZjljMWUxLTYyNTAtNGE0My1hOGYzLWM1OWNkMGFmYzdiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 G9 Ebenezer Dam Road Magoebaskloof 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -23.903632876829 29.997976465026
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem