Glentana Akkommodasie by Glentana Sea Cottage | LekkeSlaap
+8

Glentana Sea Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elfstraat 5, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Glentana Sea Cottage is in Glentana in 'n stil omgewing geleë en bied 'n 180°-see-uitsig. Die huis is 10 minute se ry van George Lughawe af en het slaapplek vir tot 7 gaste in 4 kamers. Hierdie historiese huisie is het 10 minute se ry van die lughawe af en dus ideaal vir 'n vinnige naweekwegbreek.

Die hoofslaapkamer en een van die ander kamers het 'n dubbelkamer, een kamer het 2 enkelbeddens en die laaste kamer het 1 enkelbed. Die eenheid het DStv met 'n platskerm-TV.

Daar is een klein badkamer met ‘n stort en toilet en een buite-badkamer met bad en 'n toilet. Die huis is stapsafstand van die strand, winkels en drafroetes af. Dit is naby Mosselbaai, George, Groot-Brakrivier en Knysna en daar is 'n aantal gholfbane, bergroetes en kosmarkies in die omtrek.

Slaapplek

’n Bespreking by Glentana Sea Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Glentana Sea Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Elfstraat 5, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glentana Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elfstraat 5, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3NWJmNjdiLWE3YWYtNGFlNC05NzAwLTIxOGNlN2E2ZWE4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 5 Elf Street Glentana 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.048721462858 22.316689789295
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za