Glentana Akkommodasie by Glentana Seekat 34 | LekkeSlaap
+15

Glentana Seekat 34

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 34, Glentana, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Glentana Seekat 34 is 'n woonstel met slaapplek vir 4 in Glentana, net 400 m van die strand af.

Dié duplekswoonstel het 'n privaat ingang en 'n balkon met 'n uitsig oor die see. Die hoofslaapkamer bo het 'n koningingrootte-bed, 'n balkon en 'n toilet. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Beddegoed en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke bring.

Die leefarea het 'n badkamer met 'n stort en toilet en is op die onderste verdieping. Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, en 'n etenstafel. Let daarop dat die eenheid 'n Slim-TV en 'n DVD-speler het. Gaste is welkom om hul eie WiFi/data vir DStv te gebruik.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Die perseel is egter nie omhein nie. 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Let daarop dat die eienaar af en toe in die hoofhuis bly, en ook dat daar trappe in die eenheid is wat moontlik nie geskik is vir kindertjies, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Glentana Seekat 34 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Glentana Seekat 34
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Seekatstraat 34, Glentana, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glentana Seekat 34 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 34, Glentana, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8rF5NMVNQ7XxBjHQwepdSiQJY8Anjm0MxJAhfGHu5yMHlXr0k6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 34 Seekat Street Glentana 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.048886 22.3121389
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za