LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gloria a Dio | LekkeSlaap
+38

Gloria a Dio

B&B
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blueberry-rylaan 33, Blueberry Hill, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag(plek vir 3)

Beskrywing

Gloria a Dio is gerieflike gastekamer-verblyf in Blueberry Hill, 'n stil woonbuurt in St. Helenabaai. Dit is ongeveer 'n 150 km-natuurskoonrit vanaf Kaapstad en Kaapstad Internasionale Lughawe.

Die gastekamer, genaamd Blessings, bied slaapplek aan 4 gaste en het pragtige uitsigte. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 2 wasbakke, 'n bad en 'n stort. Verder is daar ook 'n yskassie, mikrogolf en gratis WiFi. Die kamer het 'n privaat balkon met asemrowende uitsigte. Gaste kan in seisoen Walviskyk en skemerkelkies geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Blueberry-rylaan 33, Blueberry Hill, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blueberry-rylaan 33, Blueberry Hill, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGr9rdYb4w5GtPzxco3LnrKpX5zNHeWchxhvVS6g8Jgl4ndtaNz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag(plek vir 3) 33 Blueberry Drive Blueberry Hill 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.740252777778 17.999489166667
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!