Glyndale Sands 303

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Glyndale Sands 303 is 'n vakansiewoonstel wat in Uvongo, Margate geleë is. Die woonstel bied gehalteverblyf en dis ideaal vir 'n gesin. Die eenheid is in 'n veilige kompleks naby verskeie winkels en restaurante geleë.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers met slaapplek vir tot 6 mense op 'n slag. Die hoofslaapkamer bevat 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer beskik ook oor 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word deur die ander 2 kamers gedeel en dis ingerig met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die oopplan-eetkamer het oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye te geniet.

Die woonstel bied pragtige see-uitsigte van die balkon af waar gaste dolfyne, walvisse en die pragtige sonsopkoms kan aanskou.

Die kompleks bied 'n toesluitmotorhuis en 'n gemeenskaplike swembad. Die Uvongo-hoofstrand is stapafstand van die eenheid af.

Slaapplek

'n Bespreking by Glyndale Sands 303 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Glyndale Sands 303 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]