Margate Akkommodasie by Glyndale Sands B | LekkeSlaap
+31

Glyndale Sands B

3 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 750 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Glyndale Sands B
Selfsorg.
Belasting en Ekstras

Die terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 word saam met die balansbetaling vir die bespreking gehef. Dit is betaalbaar aan Holidays 4 U, wat die gas per e-pos sal kontak om die bespreking te finaliseer.

Let asb. op dat die Holidays 4 U-kantore die 25ste en 26ste Desember en die 1ste Januarie gesluit is, en dus nie gaste wat arriveer of vertrek kan akkommodeer nie.

Die breekskadedeposito is terugbetaalbaar, mits die inspeksie wys dat alles in orde is na die gaste se vertrek.
Alle terugbetalings gedurende die lae- en hoë seisoen sal sowat 2 weke, 14 dae, na die uitklokdatum plaasvind.
Alle spitsseisoenterugbetalings sal 1 maand na vertrek terugbetaal word.

Betaalbepalings:
Die betalings moet as volg geskied:
As jou inklokdatum binne minder as 'n maand is, moet die betaling onmiddellik gemaak word.
As jou inklokdatum in meer as 'n maand is, moet die saldo 1 maand voor aankoms betaal word.

Betaalmetodes wat vir balansbetalings aanvaar word:
Ongelukkig word geen tjeks en/of tjekdeposito's aanvaar nie.
Slegs EFT-betalings word aanvaar.
Kontantbetalings en/of deposito's word aanvaar, maar 'n kontantdepositofooi van R100 per deposito word gehef en sal van jou breekskadedeposito afgetrek word voor dit terugbetaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1200 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R1 596
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 596
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 596
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Glyndale Sands B, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJQaMj1qxyQ5oimE3RBK3RwI90eror20vmUscUCNJHeM90hcLHU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 596  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Glyndale Sands B Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.832468886395 30.398299813205
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za