Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

God's Gift Self-catering Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collett-straat 67, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

God's Gift Self-catering Cottage is in Clarens en bied verblyf aan 4 gaste in 2 aangrensende kothuise langs die huis.

Dié oopplan-eenhede is onder 'n ou eikeboom en het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisies is elk toegerus met 'n yskas, mikrogolf en 'n induksieplaat. Die eenhede het ook slim-TV’s

Daar is 'n kaggel in beide eenhede.

Die eerste eenheid het gasbraaigeriewe en die tweede eenheid het 'n houtskoolbraai. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Clarens het 'n rits stap-, voetslaan en 4x4-roetes en gaste kan ook riviervlotvaart. Daar is nog ander besienswaardighede en restaurante wat gaste kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 43 resensies vir God's Gift Self-catering Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Jaar gelys 6

Ligging

  • Collett-straat 67, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink God's Gift Self-catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collett-straat 67, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5251769a2d35a019f438719994aff10c150ff1f289c1051aee2a108f76fba75b468d32edc1803b3e8dc8fb84741b13045cf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 67 Collett Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.521141 28.41738
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem