God's Grace

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

God's Grace is 'n vakansiekothuis met selfsorggeriewe wat in Marloth Park, 'n 3000 ha-bewarea en vakansiedorp, geleë is. Marloth Park is aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin tussen Malelane en Komatipoort, Mpumalanga geleë. Dit is die ideale oornagplek vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek reis en bied 'n kans om die beroemde Groot Vyf te sien.

Dié grasdak-kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed bied. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is 'n oopplan-kombuis met 'n ontbyttoonbank en 'n sitarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die sitarea het gemaklike sitplek. By die lapa buite die huis is daar 'n braai-area en 'n swembadjie en onderdakparkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar. Die tuin het 'n houtpaal-heining om.

Slaapplek

'n Bespreking by God's Grace sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na God's Grace gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za