Goedehoop Akkommodasie
Selfsorg
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karl Kielblock-singel 25, Goedehoop, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Goedehoop Akkommodasie is in die Goedehoop-area in die Strand geleë. Die woonstel is op die eienaars se perseel, maar het sy eie ingang.
Dié selfsorgwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n handstort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale teen die muur. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die woonstel lei na 'n lieflike stoep met ingeboude sitplek, 'n buite-etenstafel en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Goedehoop Akkommodasie sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Karl Kielblock-singel 25, Goedehoop, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karl Kielblock-singel 25, Goedehoop, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom