Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedehoop Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Goedehoop Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Vicki G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will be back!

Hospitality is amazing. The host is super friendly, eager to help, and the place is lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Thank you very much, Vicki! You are welcome to come again to visit our lovely antique shops in the Helderberg.

Goedehoop Accommodation
Diana D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana D

Peaceful and very cosy. Absolute gem of a place.

Very lovely place. Enjoyed our stay and the hosts were wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Dear Diana
It was lovely meeting you and your sister. Please come again and relax for longer

Goedehoop Accommodation
Richard C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

B&B very cosy, everything we needed, beautiful bathroom and kitchen.

Very friendly owner, stay was perfect, bed was a bit hard, previous complaint about the bed being too soft, so maybe a medium mattress.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Hi Richard,
Thank you for the feedback. I am glad you enjoyed your stay.

Goedehoop Accommodation
Sakkie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

"Home away from home".

Ja, ons het baie lekker oornag, die mooiste en skoonste gastehuis met die vriendelikste gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Liewe Sakkie,

Ek is bly julle het so tuis gevoel. Julle Karoo-vriendelikheid was 'n lafenis.

Goedehoop Accommodation
Rochelle F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Just amazing. Needed the peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Hi Rochelle,

It was a pleasure to host you. Hope to see you again.

Kind regards,
Annette

Goedehoop Accommodation
Solomie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solomie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en veilig.

Baie dankie vir 'n wonderlike plekkie waar mens lekker kan rus en ontspan met die wonderlikste gasvryheid. Hou so aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Liewe Solomie,
Baie dankie vir jou resensie. Jy en Francois is enige tyd welkom wanneer julle 'n ruskansie nodig het.

Goedehoop Accommodation
Sarie ( Sh) D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie ( Sh) D
Enkelreisiger

Alles wat ek by my huis wou hê!

Vriendelikheid en gasvryheid het my verwelkom. Die gasvrou het persoonlik geskakel om te hoor of ek padaanwysings nodig het, my ingewag by die huis en hartlik ontvang. Die persoonlike verwelkoming en my dadelik tuis laat voel. Dankie Annette!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Liewe Sarie,
Dit was 'n voorreg om jou te ontmoet en te kon ontvang. Kom kuier gerus weer in die Kaap!

Goedehoop Accommodation
Jacobus B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was spot-on.

Ek en my vrou het hier gebly vir 3 nagte. Ons is persoonlik verwelkom deur eienares en alles met betrekking tot die woonstel is aan ons verduidelik met aankoms. Ek moes Uber na en van Summerhill Surgical Centre en ook dié diens was maklik bekombaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Baie dankie dat julle by Goedehoop oorgebly het. Alles wat mooi is vir die toekoms.

Goedehoop Accommodation
Marion P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm and welcoming stay.

A lovely, peaceful and warm stay. Amazing hospitality. Would definitely want to visit Goedehoop again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Dear Marion
Thank you so much for your kind words.
It would be a pleasure to host you again.

Goedehoop Accommodation
Mariska V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier by Goedehoop. Ons sal Goedehoop beslis aanbeveel.

Dankie aan Annette vir haar gasvryheid, vriendelikheid en omgee. Verblyf het alle verwagtinge oortref. Ons sal beslis weer by julle kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Hi Mariska
Baie dankie vir jul resensie.
Dit was so lekker om julle hier te hê. Julle is enige tyd weer welkom.

Goedehoop Accommodation
Karien V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste, veiligste, rustigste en mees bekostigbaarste en behulpsaamste verblyf in Somerset-Wes.

Ons het baie lekker geslaap en gekuier by Goedehoop. Die diens was uitstekend en die eienaar baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Liewe Karien,

Ek is bly julle het die verblyf by ons geniet en dat ons kon help.
Kom loer gerus is wanneer julle in die omgewing is.

Annette

Goedehoop Accommodation
Hildreth T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildreth T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies. Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en welkom laat voel.

Dit was waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda A
Gesin met klein kinders

Geseënd.

Annette is die liefdevolste en goedhartigste mens wat jy sal teëkom. Ek het verhuis van Johannesburg en sy het uit haar pad gegaan om dit vir my gerieflik te maak. Baie dankie vir 'n wonderlike twee weke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Baie dankie Lucinda vir die pragtige woorde. Dit was absolute voorreg om julle hier te kon hê en te leer ken. Julle is absolute 5ster gaste.

Goedehoop Accommodation
Rouzell V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rouzell V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en nuut. Gasvrou baie vriendelik.

Ek sou 'n koningin- of koninggrootte-bed verkies het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Beste Rouzell,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer en dat julle Goedehoop gekies het om oor te bly.
Vriendelike groete,
Annette

Goedehoop Accommodation
Newton P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Newton P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvrye dienste.

Ek en vroulief het ons kuier van twee nagte baie geniet, spesiaal vir die gevoel van die natuur en die rustigheid van die omgewing, en weereens baie dankie vir Annette en Louis vir julle puik diens en gasvryheid. Sal definitief weer terugkeer en vir Goedehoop aanbeveel aan ander. Sterkte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Liewe Newton,
Julle is ideale gaste en ons is bly julle het dit so geniet by Goedehoop.
Sal lekker wees om julle weer te sien.
Alles wat mooi is.

Goedehoop Accommodation
Martin J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging. In 'n rustige area geleë.

Naby aan ander besienswaardighede; ook Stellenbosch en die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Beste Martin,
Was aangenaam om julle te kon ontmoet. Ek hoop julle plantjies uit my tuin groei mooi.
Groete,
Annette

Goedehoop Accommodation
Rudi L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

I truly enjoyed my stay.

I would recommend this to any young couple.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Baie dankie Rudi. Ek is bly julle het julle verblyf by Goedehoop geniet.

Goedehoop Accommodation
Munro S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Munro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige familiebesoeke.

Ons vriende en familie is versprei oor Kaap en Goedehoop was sentraal geleë tussen almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Beste Munro,
Was aangenaam om julle te ontmoet - julle is enige tyd weer welkom.

Goedehoop Accommodation
Hans L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die naweek was fantasties by Goedehoop.

Dis 'n baie rustige area in Somerset-Wes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

Dit was baie aangename en behulpsame eienaar.

Die plek was skoon en netjies, baie privaat en het alles wat jy benodig. DIe eienaar is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Hi Louise,
Baie dankie dat jy Goedehoop gekies het, jy sal nou volgende keer die pad makliker vind tot by ons. Alles wat mooi is vir jou en jou pragtige seun.

Goedehoop Accommodation
Willem V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het alles gehad wat nodig is vir 'n gemaklik verblyf.

Ons is vriendelik verwelkom. Alles was netjies, keurig en prakties. Ons het werklik tuis en veilig gevoel. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Beate Willem en Annemarie,
Was baie lekker om julle te ontmoet - hoop om julle weer te sien!

Goedehoop Accommodation
Susan F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F

Ligging perfek vir iemand wat Somerset Mediclinic, Vergelegen, Stellenbosch, Kaapstad en Hermanus moet besoek.

Rustig, privaat, netjes en smaakvol. Die eienaar se hart en styl is in die plekkie te sien. Ek gaan weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Liewe Susan,
Baie dankie dat julle Goedehoop gekies het - ek waardeer jou goeie resensie. Ek is baie bly ons het ontmoet en ek sien uit om julle weer te ontvang. Alles wat mooi is vir julle.

Goedehoop Accommodation
Clifford F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike nuwe vriendin in Annette ervaar.

Liefde vir Christus is 'n groot belewenis in hierdie plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Liewe Cliff en Marie
Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Ons sal eendag verseker weer ontmoet.

Goedehoop Accommodation
Anelda B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oor en oor die moeite werd.

Annette was so vriendelik en het soveel moeite gedoen en fun detail in gesit om net ons kuiertjie nog meer spesiaal te maak. Regtig 'n oulike plek en natuurlik gaan ons weer boek by Goedehoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Dankie Anelda, julle 2tjies is énige weer tyd welkom. Hoop om julle gou-gou weer te sien!

Goedehoop Accommodation
Ashwin V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashwin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis fantasties, ek sal mense aanbeveel om gebruik te maak van Goedehoop.

Die gasvryheid was onvoorspelbaar, baie dankie vir die eienaar. Ek en my vrou het dit baie geniet by Goedehoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Baie dankie Ashwin, dit was 'n groot plesier om julle te gasheer. Dankie dat julle Goedehoop gekies het vir jul eerste huweliksherdenking. Julle is super gaste, kom gerus weer!

Goedehoop Accommodation
Rezia A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rezia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and awesome just what we expected!

Me and my hubby enjoyed the mini getaway, was totally wwesome and amazing. I would really recommend couples to go and visit Goedehoop if you need a getaway not so far from home! Goedehoop is the place for you! The braai area was most lovely with a touch of nature and the birds chirping! It is a fabulous place and the host was just a second away, she was awesome! Thanx a lot Annette for your hospitality. Will most defs visit soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Hi Rezia,

Thank you for the 5star review!
I am so glad that you and your hubby had a wonderful time.
You were awesome guests and would love to host you again for your next getaway xxxx

Goedehoop Accommodation
Shane G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, clean, and affordable.

The hostess and host are friendly and will go out of their way to make your stay as pleasant as possible. Definitely a place I recommend and will use again in future. Safe parking and separate garden area is a huge plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Hi Shane & Anneline,
Ons is bly julle het die verblyf geniet ongeag van die woeste Kaapse storm en Eskom se kragonderbrekings! Julle was super-gaste.
Groete Annette en Louis

Goedehoop Accommodation
Christiaan S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Uiters netjies, skoon en gerieflik. Kamer is ongelooflik mooi en stylvol met alles wat jy moontlik nodig kan kry. Sal dit vir seker aanbeveel en weer bespreek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Hallo Christiaan,
Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom!

Goedehoop Accommodation
Melinda M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda M
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Ons het uitstekende en vriendelike diens ervaar vandat ons bespreking bevestig is tot nadat ons weg is by Goedehoop. Die woonstel is baie skoon, netjies, stylvol afgerond en goed toegerus. Dit is baie goeie waarde vir geld en ons sal vir seker weer daar bly wanneer ons in Somerset-Wes moet oornag. Niks is te veel gevra nie en Annette is baie tegemoetkomend. Baie dankie vir al jou moeite, Annette.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Hallo Melinda & Marius,
Baie dankie vir die goeie resensie.
Dit was regtig 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Hoop om julle weer te sien!

Goedehoop Accommodation
Bahja S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bahja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was wonderful.

You have your privacy witch was great, definitely going there again. Very nice and cozy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Hi Bahja
You are very welcome!
Kind regards,
Annette

Goedehoop Accommodation
Andre D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Enkelreisiger

Had a very relaxing evening.

Thanks for your hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Hallo André,
Glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.

Goedehoop Accommodation
Jaco D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Stil area, privaat en veilige omgewing, vriendelike ontvangs! Netjies toegerus. Ons sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedehoop Accommodation se terugvoer

Hallo Jaco en Jakkie,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang en julle is BAIE welkom om weer te kom!
Tot weer siens xxx

Goedehoop Accommodation
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Goedehoop-weg 7, Goedehoop, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02c4dc7758dc4b4ba98f7727c226d68146b9b16f6b246dd71df59d8ef3b8fdd44c7ffaccf08d4c77d5f8d68dc87bcd76348d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 7 Goedehoop Road Goedehoop 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.069025808787 18.84310550693
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem