Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goederus Guest Farm

Selfsorg
Goederus Campgrounds
Vanaf R350
R350 R298
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kampplekke bied slaapplek aan 6 gaste in hul eie tente of karavane en het privaat ablusiegeriewe met storte, wasbakke en toilette.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Huisreëls

- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
- Daar woon 'n paar troeteldiere (klein, vriendelike honde) op die perseel wat vrylik rondbeweeg.
- Die kothuis is op 'n werkende plaas. Daar word dus plaasimplemente gebruik wat moontlik raserig kan wees.
- Goederus is 'n dooie kol wat selfoonsein betref. Daar is sein sowat 5 km voordat gaste die grondpad tref.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Loeriehuis
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n eet- en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n bad, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
- Daar woon 'n paar troeteldiere (klein, vriendelike honde) op die perseel wat vrylik rondbeweeg.
- Die kothuis is op 'n werkende plaas. Daar word dus plaasimplemente gebruik wat moontlik raserig kan wees.
- Goederus is 'n dooie kol wat selfoonsein betref. Daar is sein sowat 5 km voordat gaste die grondpad tref.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Essenhouthuis
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per eenheid
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis een 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer 'n enkelbed. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Die kombuis is met 'n stoofplaat, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is gemaklike sitplek in die sitarea en die eenheid lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele buite waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
- Daar woon 'n paar troeteldiere (klein, vriendelike honde) op die perseel wat vrylik rondbeweeg.
- Die kothuis is op 'n werkende plaas. Daar word dus plaasimplemente gebruik wat moontlik raserig kan wees.
- Goederus is 'n dooie kol wat selfoonsein betref. Daar is sein sowat 5 km voordat gaste die grondpad tref.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R350
R350 R298
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas C21, Sterkspruit-weg, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc26593a05ba3f92055142c5aaa402dd5536a0dd6d4c9e452687f931bb9e21b44e853a1ae8e488a9f613d4efd5ed4231defe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R350 nouVanaf R298 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Farm C21 Sterkspruit Road 1331 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.371159 30.517926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem